7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Another year of celebrating excellence
Every year I stand in awe when I look back on what we as the Responsibility Centre of Operations and Finance achieved. This year was no exception, and allowed me, once again, to present our annual report to Stellenbosch University’s Council...
Stellenbosch University
Rooibos tea the same as 80 years ago
A study on the commersialisation history of Cape herbal teas and their phenolic compounds was conducted by Dr Marietjie Stander, Prof Ben-Erik van Wyk, Herman Redelinghuys and Thomas Brendler. Thirty seven tea samples from a depository of...
Stellenbosch University
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) stel 2024 Research for Impact digitale publikasie vry
Die jongste uitgawe van 'Research for Impact', die digitale navorsingstydskrif van die Afdeling Navorsingsontwikkeling (DRD), is nou aanlyn beskikbaar: Hierdie publikasie is 'n saamgestelde seleksie van die 2024-inhoud wat op ons digitale...
Stellenbosch University
SciMathUS help studente hulle drome verwesenlik
'n Bekende Confucius-aanhaling lui: “Kies 'n loopbaan wat jy geniet, dan sal jy nie 'n dag in jou lewe hoef te werk nie." Vir die studente in die Universiteit Stellenbosch se program SciMathUS (“Science and Mathematics at Stellenbosch...
Stellenbosch University
Jong vroue en leierskap
Jong vroue en leierskap JEUG-leierskap moet nie 'n reserwe vir moeilike tye wees nie, maar moet konsekwent wees en vanaf 'n jong ouderdom aangekweek word. Dit was die boodskap van die voormalige studente- en jeugleier Farai Mubaiwa van die...
Stellenbosch University
Spelgebaseerde assessering as alternatief vir die standaard toets
'n Nuwe manier van leer en assessering is deur Delecia Davids, 'n dosent in Fakulteit Opvoedkunde, ontwerp. Davids het 'n spelgebaseerde manier van leer en assessering ontwikkel met die ontwerp van digitale ontsnapkamers spesifiek vir...
Stellenbosch University
Babavoeding kry hupstoot met innoverende opleidingsprogram
Navorsers sal vandeesweek ʼn vernuwende opleidingsprogram by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) bekend stel wat ten doel het om die gesondheidstatus van jong kinders in Suid...
Stellenbosch University
Prof Dion Forster ʼn kampvegter vir geregtigheid, vrede en vooruitgang van mensdom en res van skepping
Prof Dion Forster van die Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie en die Beyers Naudé-sentrum vir Publieke Teologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs sy intreerede gelewer met die titel 'Om meer ordentlik in ʼn...
Stellenbosch University
Alumni-egpaar ontvang beide gesogte Rhodes-beurse
Drs Helene-Mari van der Westhuizen en Koot Kotze is geensins vreemdelinge vir die personeel en studentegemeenskap van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) nie. Ofskoon beide reeds in...
Stellenbosch University
Dosente, studente moet vir ’n digitale toekoms voorberei word — Prof Deresh Ramjugernath
Deur digitisering te omarm kan tersiêre instellings toegang tot inligting aanvul, samewerking en kommunikasie bevorder, leerervarings verpersoonlik, buigbaarheid in onderrig verskaf, en studente op ʼn digitale toekoms voorberei. Só skryf...