7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US bring biodiversiteit en die gemeenskap bymekaar
Die Ingcungcu Sunbird Restoration-inisatief Die doel van die Ingcungcu-inisiatief, vernoem na die Xhosa-woord vir “voëls met lang snawels", is om ʼn migrasiekorridor vir nektarvretende voëls oor die Stad Kaapstad heen te heropen deur tuine...
Stellenbosch University
Uitgelese US-akademikus vereer met Leeftyd-toekenning
Professor Faadiel Essop, direkteur van die Sentrum vir Kardiometaboliese Navorsing in Afrika (CARMA) aan die Universiteit Stellenbosch, het onlangs die Fisiologievereniging van Suider Afrika (PSSA) se Leeftyd-toekenning ontvang ter...
Stellenbosch University
Innovus vier vroue entrepreneurs wat van ons wêreld 'n beter plek maak
Suid-Afrikaners herdenk elke jaar Vrouemaand in Augustus as 'n huldeblyk aan die dapper vroue wat op 9 Augustus 1956 na die Uniegebou gestap het om 'n einde te bring aan vroue wat passe moet dra. Dit is 2022, en ons het al ver gekom. Dit...
Stellenbosch University
Bedryfsetiek en nakoming kry 'n hupstoot by US met twee nuwe aanstellings
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n bedryfsetiekbeampte, Lindokuhle Sibiya , in die nuutgestigte Bedryfsetiekkantoor aangestel. 'n Nuwe nakomingsbeampte, Tlotliso Molefi , is ook teen die einde van verlede jaar aangestel...
Stellenbosch University
Nuwe TSR wil 'betekenisvolle veranderinge' maak
Tevarus Naicker gaan in 2018 'n vyfdejaar- mediese student aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) wees. Hy sal ook gevestig wees in sy rol as voorsitter van die Tygerberg...
Stellenbosch University
Hoe om integriteit, geloofwaardigheid van studenteleer in era van KI te verseker
In 'n artikel vir University World News getiteld “ AI, pedagogy, assessment: Shifting to a design-based pedagogy" skryf prof Aslam Fataar, professor in hoëronderwystransformasie in die Departement Onderwysbeleidstudies: Gekonfronteer met...
Stellenbosch University
‘Koninginby-sindroom’ in SA-werkplekke belemmer vroue se loopbaangroei, sê USB-lektor
A new trend in the South African work environment is causing women to not reach their full career potential. "The 'Queen Bee syndrome' is the reluctance of women executives to promote other women," says Dr Babita Mathur-Helm, senior...
Stellenbosch University
Die verband tussen gedrag en breinverbindings ondersoek
Dr Annerine Roos, ʼn navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), is onlangs genooi om haar navorsing oor die verband tussen gedragsteurnisse en breinverbindings aan te bied by...
Stellenbosch University
SAERA bring akademici byeen om opnuut te dink oor onderwys
'n Groep van 400 akademici het vandeesweek in Kaapstad bymekaargekom om 'n reeks onderwerpe – van sistemiese onderwyshervorming tot klaskamerpedagogie – by die Suid-Afrikaanse Opvoedkunde-navorsingsvereniging (SAERA) se 4de jaarlikse...
Stellenbosch University
Verklaring oor die verkiesing vir die volgende US-kanselier
The term of the current Chancellor, Retired Justice Cameron, will officially end on 31 December 2024, as communicated to stakeholders and reported in the media. Stellenbosch University (SU) further communicated in the call for nominations...