7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Konvokasie: Oop gesprekke belangrik
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag die waarde van oop gesprekke beklemtoon in sy toespraak aan Konvokasie-lede by die jaarlikse Konvokasievergadering.Tydens hierdie vergadering...
Stellenbosch University
Passie is fundamenteel tot die bou van 'n loopbaan wat jy geniet… en geluk ook
“Ek dink nie studente, of selfs meer ervare professionele persone en volwassenes, besef aldag nie dat die goue draad wat deur enige loopbaan loop 'n passie is vir wat jy doen. Vir my is dit fundamenteel dat jy passievol moet wees oor dít...
Stellenbosch University
Prof Deborah Blaine verkies tot president van SAIMegI
Prof Deborah Blaine is onlangs verkies tot president van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Meganiese Ingenieurswese (SAIMegI). Prof Blaine is 'n medeprofessor in die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese aan die Universiteit...
Stellenbosch University
n Rekordgetal van 650 internasionale studente het bymekaargekom om die semester as Matie-studente te begin
'n Rekordgetal internasionale studente het Maandag (6 Februarie 2023) 'n verwelkoming- en oriënteringsgeleentheid van Universiteit Stellenbosch Internasionaal (US Internasionaal) bygewoon voordat hulle semester as Matiestudente amptelik...
Stellenbosch University
USSA sendoff speech
By Aiden Tun Good afternoon players, coaches and Maties staffBefore I tell you who I am, let me tell you what I believe: “I believe in showing up when it's hard, leading when it's uncomfortable, and earning respect through actions, not...
Stellenbosch University
Internasionale Geletterdheidsdag: Geletterdheid ʼn belangrik komponent van leer
Internasionale Geletterdheidsdag is op 8 September gevier. In meningsartikels vir die media skryf Drr Hanelie Adendorff (Sentrum vir Onderrig en Leer) en Zelda Barends (Kurrikulumstudie) dat geletterdheid n belangrike komponent van leer in...
Stellenbosch University
US onderteken Veracruz-verklaring; verbind tot burgerlike samewerking en menswaardigheid
“Die Veracruz-verklaring gee erkenning daaraan dat opvoedkundige instansies, in die besonder hoëronderwys instansies, daartoe geroepe moet wees om spesifieke en onontbeerlike bydraes in ons gemeenskappe, in Afrika en oraloor die wêreld te...
Stellenbosch University
Mandela het nie swart mense uitverkoop – sprekers by kollokwium
Dit is maklik om te sê Mandela het swart mense uitverkoop en te vergeet dat baie van ons huidige probleme opgelos kon gewees het as ons op sy nalatenskap voortgebou het. Dit was een van die kernboodskappe van sprekers by die derde jaarlikse...
Stellenbosch University
US-navorsers ontvang gesogte internasionale studiebeurs
Twee navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs gekies om deel te wees van die gesogte Radcliff-instituut vir Gevorderde Studies-genootskap by die Harvard-universiteit in die Verenigde State (VSA). Dr Debra Shepherd, 'n...
Stellenbosch University
Voorskoolse leerder samel geld in vir Maties se #Train4Fees-veldtog
Michael Allcock (5) is in die pylvak van sy poging om 50 km af te lê ten bate van die Universiteit Stellenbosch se #Train4Fees-veldtog. Trouens, die veldtog se jongste fondsinsamelaar sal dalk selfs 'n paar ekstra kilometer by sy doelwit...