7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
SciMathUS bied ’n tweede kans om drome te bewaarheid
“Mislukking is wat jy dit interpreteer om te wees in jou lewe. Jy kan mislukking as 'n vastrapplek op jou pad na sukses beskou." Dít was Nokwanda Siyengo, programbestuurder van SciMathUS (Science and Mathematics at Stellenbosch University)...
Stellenbosch University
Geology in the Jungles of Thailand
SU Sedimentologist, Dr Ryan T Tucker (Department of Earth Sciences) in on-going international collaboration with palaeontologists and sedimentoliogists from the United States, Australia and Thailand have recently published a refined...
Stellenbosch University
Taalafwykings - US tree op in belang van studente
Die Voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch, mnr George Steyn, het hierdie week gereageer op medianavrae rondom taalimplementering. Ter wille van deursigtigheid word die respons hier deurgegee. Die verslag van regter CT...
Stellenbosch University
GSL-studente in diens aan plaaslike gemeenskap
Die leerders by die Primêre Skool Nondzame op Pniel baljaar nou op 'n volledig toegeruste speelterrein danksy 'n ruimhartige groep studente wat in die eerste semester deelgeneem het aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Globale...
Stellenbosch University
Ontleding van wêreldranglyste vir universiteite is komplekse en ingewikkelde proses – Prof Hester Klopper
Oor die afgelope sowat twee dekades het wêreldranglyste vir universiteite die akademiese bedingingsmiddel van ons tyd geword. Terwyl die publiek dikwels hierdie genommerde posisies sonder meer aanvaar, steek daar baie meer agter die...
Physics
Open Days
Discover the university at the Physics Department's Open Day! Join us in the Merensky Building to view exciting research - from fundamental particles to the vast structure of the universe. All are welcome - learners, parents, undergraduate...
Stellenbosch University
#helloMaties - Beste in die klas
Die US is een van Suid-Afrika se beste tersiêre instellings gemeet aan navorsingsuitsette, studente-slaagsyfers en geëvalueerde wetenskaplikes, en geniet internasionaal erkenning as 'n uitnemende akademiese instelling. Die instelling spog...
Stellenbosch University
US verwerp diskriminasie teen LGBTIQA+-gemeenskap
Met verwysing na onlangse berigte van ervarings van homofobie, transfobie en "queer"-fobie in die kampusgemeenskap, het die Bestuur van die University Stellenbosch in 'n verklaring oor ontmensliking en diskriminasie sterk standpunt ingeneem...
Stellenbosch University
Ons moenie nie ons demokrasie as vanselfsprekend aanvaar nie
As 'n postkoloniale land behoort Suid-Afrika sy demokrasie te koester en nie te misbruik nie. Só het prof Homi Bhabha, die wêreld se voorste postkoloniale literêre teoretikus en direkteur van die Mahindra Sentrum vir Geesteswetenskappe by...
Stellenbosch University
BSc-graad in Lewenswetenskappe was ’n eerste stap na ’n loopbaan in neurofisiologie
“Ek dink om in enige wetenskapsveld te werk, moet jy 'n absolute liefde en passie daarvoor hê. Ek glo dat as jy lief is vir wat jy doen, dit nie voel soos werk nie." – Liné Visser, BSc in Menslike Lewenswetenskappe, stroom: Biologie (2014)...