7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
SciMathUS vier sukses en hul 20ste bestaansjaar.
Die eerste week van Januarie kan 'n uiters stresvolle tyd wees vir studente wat die NSS eksamen die vorige jaar geskryf het. Dit is dieselfde in die geval van SciMathUS (Science and Maths at the University of Stellenbosch) studente wat ook...
Stellenbosch University
US toon steeds opwaartse kurwe; onder beste universiteite in ontluikende ekonomieë
Die Covid-19-pandemie mag wel groot ontwrigting in hoër onderwys veroorsaak het, maar dit kon nie die Universiteit Stellenbosch (US) se reputasie as een van die beste tersiêre instellings ter wêreld nadeling beïnvloed nie. Dit is bevestig...
Stellenbosch University
US bevestig plek op ranglys vir ontluikende ekonomieë
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy posisie as een van die voorste universiteite in die ontluikende ekonomieë van die wêreld bevestig. Die US beklee weer eens die 24ste plek (van no 42 in 2017) op die Times Higher Education (THE)...
Stellenbosch University
Gaslesing: Prof Calie Pistorius
Op 11 September sal Prof Calie Pistorius 'n lesing lewer oor Tegnologiese innovasie: Die bestuur van die strategiese besigheidsimpak, geleenthede en risiko's wat deur ontluikende tegnologieë gebied word. Die lesing sal die bestuur van...
Stellenbosch University
Warren is committed to life-long learning
Warren Davidse Integration Development Lead in the Director: Institutional Software Solutions environment at Information Technology Warren Davidse has excelled beyond anyone’s expectations, never shies away from a challenge, has a pivotal...
Stellenbosch University
Fakulteit Opvoedkunde kry nuwe dekaan
Op 1 September 2019 verwelkom die Universiteit Stellenbosch (US) prof Mbulungeni Madiba as dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde. Prof Madiba, wat tans aan die Universiteit van Kaapstad (UK) verbonde is, beskou die US as een van Suid-Afrika...
Stellenbosch University
Uncle James: a stalwart Maties Rugby can’t do without
James Marney, or Uncle James, or as the Maties rugby players call him “Jamo" is the stalwart of the Maties Rugby Club. As you will hear from his story, James joined Stellenbosch University in 1987 at Minerva women's residence in the...
Stellenbosch University
World generates 40 million tons e-waste annually
Every year, the world generates around 40 million tons of electronic waste (e-waste) - the equivalent of throwing away 800 laptops every second (according to The World Counts). As the digital landscape continues to expand, so does the need...
Stellenbosch University
US en PET Labs Pharmaceuticals sluit strategiese vennootskap vir siklotronfasiliteit
Die Universiteit Stellenbosch (US) is verheug om 'n grensverskuiwende samewerkingsooreenkoms met PET Labs Pharmaceuticals (Edms) Bpk aan te kondig om 'n toonaangewende siklotronfasiliteit op sy Tygerberg-kampus in Kaapstad, Suid-Afrika...
Stellenbosch University
US wen by jaarlikse MACE-toekennings
Die Universiteit Stellenbosch (US) het verskeie toekennings by die prestigeryke jaarlikse Marketing, Advancement and Communication in Education (MACE) prysuitdeling, wat Donderdagaand (24 November 2016) by die D'Aria-wynlandgoed gehou is...