7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kim makes it look effortless
Kim truly deserves recognition for her work because she continues to tackle the most significant projects our department has seen with a confident, graceful determination. She's always eager to manage events and quickly sets about educating...
Stellenbosch University
Jakes helps keeping the lights on
Jakes van Deventer is our electrical services foreman at Facilities Management. Think loadshedding, then think Jakes. He is receiving this award today in recognition of his outstanding work to ensure that our campus community can function...
Stellenbosch University
US beste universiteit in SA vir rekenaarwetenskapstudies
Die Universiteit Stellenbosch (US) is onder die top 500 universiteite in die wêreld vir Rekenaarwetenskap. Dit is volgens die 2022 Times Higher Education ( THE) World University Subject Rankings for Computer Science. Die US het die 491ste...
Stellenbosch University
US weer onder wêreld se top universiteite op Times Higher Education-ranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy posisie onder die wêreld se voorste universiteite verstewig, soos blyk uit die jongste Times Higher Education (THE) World University Rankings. In die 2019-weergawe, wat pas vrygestel is, word die US...
Stellenbosch University
Institusionele ooptoegangooreenkomste en -befondsing
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens kondig graag aan dat ons ooreenkomste met 'n paar uitgewers aangegaan het wat dit vir navorsers makliker maak om ooptoegangartikels by hierdie uitgewers te publiseer, en in sommige gevalle selfs sonder om...
Stellenbosch University
Hoe SA van entstof-desperaatheid tot entstofhuiwerigheid gegaan het
Net tien maande gelede was Suid-Afrikaners desperaat om toegang tot die Covid-19-entstowwe te verkry, en daar was ʼn gevoel van hopeloosheid dat die land nie betyds entstowwe sal ontvang om die derde en vierde golwe van die pandemie teen te...
Faculty of Science
Ingenieurstudente neem louere in eerste Integrasiekompetisie
An Integration Bee is a competitive mathematics event modelled after a spelling bee, in which participants rapidly evaluate indefinite and definite integrals from calculus, typically without calculators or reference materials. Raaid...
Stellenbosch University
Saamstaan belangrik in tyd van sosiale afstandskepping
Sosiale afstandskepping word sterk aanbeveel as een van die maniere om die verspreiding van die coronavirus te stuit. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick (19 Maart), skryf Prof Ronelle Burger van die Departement Ekonomie dat dit ook...
Stellenbosch University
iMadiba deur Erhardt Thiel
Die Matie-alumnus Erhardt Thiel se plan om die wêreld se grootste museum te skep, is stadig besig om vorm aan te neem. Erhardt, 'n fotograaf van beroep, se eerste beeldhouwerk, iMadiba, se eerste oorsese inkarnasie behoort teen Junie 2018...
Stellenbosch University
New Yorkse mediakenner bring vaardighede na US se Departement Joernalistiek
’n Suid-Afrikaanse mediakenner wat in die Verenigde State gesetel is, het hom by die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Joernalistiek aangesluit as buitengewone professor. Hoewel hy vir die grootste deel van sy akademiese...