7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Wêreld Intellektuele Eiendomsregdag blaas nuwe energie in gesprekke oor oplossings by die US
Elke jaar herinner Wêreld Intellektuele Eiendomsregdag ons hoe belangrik kreatiwiteit en innovasie in ons samelewing is. Op 26 April, word hierdie dag gekenmerk deur gesprekke tussen navorsers, akademici, die bedryf en beleidmakers. Die...
Stellenbosch University
Simposium pleit vir ‘n skuif van liefdadigheid na grondwetlike reg om hongerte aan te pak
Terwyl miljoene Suid-Afrikaners honger ly, word tonne kos jaarliks vermors. Die land moet wegkom van die idee van “liefdadigheid" en eerder na die grondwetlik vasgelegde reg op voedsel beweeg wanneer daar na oplossings vir hongerte gekyk...
Stellenbosch University
Wêreldoseanedag: Veranderinge dringend nodig om ons seehulpbronne te beskerm
Wêreldoseanedag word jaarliks op 8 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick beklemtoon PhD-student in Natuurwetenskappe, Courtney Gardiner, waarom kritiese veranderinge nodig is om die toekoms van ons seehulpbronne te...
Stellenbosch University
Nuwe Viserektor wil bou aan US se reputasie
"Aan die begin is dit belangrik om te luister na wat mense sê, die instansie te leer ken en ʼn goeie begrip van almal se behoeftes en verwagtinge te vorm." So sê prof Hester Klopper wat vandeesweek by die Universiteit Stellenbosch (US) as...
Stellenbosch University
Hulde aan uitmuntende wiskunde-dosent
Die Universiteit Stellenbosch (US), die Fakulteit Opvoedkunde en die Departement Kurrikulumstudie betreur die dood van 'n uitmuntende wiskunde-dosent, Dr Helena Wessels. Dr Wessels was ten tyde van haar heengaan, 'n senior lektor in...
Stellenbosch University
Onderrig- en Leernavorsingseminaar, 5 Julie 2021 (Prof. Kathy Luckett)
Onderrig- en Leernavorsingseminaar, 5 Julie 2021 Spreker: Prof. Kathy Luckett Die Universiteit Stellenbosch Onderriggenote nooi graag die onderrig- en leergemeenskap van die Universiteit na 'n virtuele navorsingseminaar deur prof. Kathy...
Stellenbosch University
Newly discovered mid-Cretaceous vertebrate fossil-localities (Winton Formation)
Investigating the stratigraphy and palaeoenvironments for a suite of newly discovered mid-Cretaceous vertebrate fossil-localities in the Winton Formation, Queensland, Australia Title image from: Graphical Abstract by scientific artist Dr...
Responsibility Centre Operations and Finance
Bennie verseker 'n bekostigbare maaltydkeuse vir NSFAS studente
RC Operations and Finance Excellence Award: Bennie Malan - Manager Food Services & Compliance (SUNCOM)
Maties Sport
Maties Esports Storm na die Split 1-finale
Stellenbosch University se Maties Esports het ’n uitstekende vertoning in die eerste split van Varsity Esports gelewer en hul reputasie as een van die land se opkomende mededingende kragte verder verstewig.
Stellenbosch University
Safe and Sound: Invest Now in Resilient Occupational Health and Safety Systems!
The International Labour Organization estimates that 2.34 million people die each year from work-related accidents or diseases. A further 317 million suffer from work-related injuries. The human cost of this daily hardship is vast, and the...