7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Genetika van die KhoeSan-bevolking gekarteer
(Afrikaans volg binnekort) A study published yesterday by the Genetics Society of America in its journal Genetics shows that geography and ecology are key factors that have influenced the genetic makeup of human groups in southern Africa...
Stellenbosch University
Wiskunde en vrae oor die wêreld
‘n Bejaarde Albert Einstein het glo eens gekla dat hy nie ‘n sterk genoeg wiskundige onderbou gehad het om die idees te verduidelik waaraan hy in daardie stadium van sy lewe gewerk het nie. Dis ‘n anekdote wat ‘n groot indruk op prof Cang...
Stellenbosch University
President Ramaphosa loof US se wêreldklas-navorsingsentrum wat wêreldwye epidemiese reaksie sal lei
President Cyril Ramaphosa, tesame met die Minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Tegnologie, Blade Nzimande, en die biotegnologiebelegger van NantAfrica ('n afdeling van NantWorks), dr Patrick Soon-Shiong, het vandag (19 Januarie 2022)...
Stellenbosch University
Trap oor struikelblokke op pad na jou einddoel
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vanjaar etlike grade, diplomas en sertifikate toegestaan aan studente met gestremdhede. Die studente was deur die US se Eenheid van Gestemdhede bygestaan. Die Eenheid is een van die...
Stellenbosch University
Military Academy welcomes first years
The Military Academy had its Welcoming Parade for the first year learners (MA18) on 28 January 2016 at the Military Academy parade ground. The Welcoming Parade marks the start to the beginning of the year for the Military Academy, and first...
Stellenbosch University
UNESCO-leerstoel vir Opvoeding vir Vrede en Transformatiewe Solidariteit toegeken aan die US
Die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (UNESCO) se Gandhi-Montessori-Luthuli-leerstoel vir Opvoeding vir Vrede en Transformatiewe Solidariteit is aan die Universiteit Stellenbosch (US) toegeken. St...
Stellenbosch University
Sosiale Impak: Bewaring van Pniël se ryk geskiedenis is Myburgh se passie
Die Universiteit Stellenbosch (US) fokus in Julie op die bewusmaking van sosiale impak. Daarom vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat 'n betekenisvolle bydrae buite die Universiteit se mure lewer. Die onlangse...
Stellenbosch University
Prof Sandra Liebenberg maak haar merk om sosio-ekonomiese regte as menseregte te bevorder
'n Nuut geraamde kunswerk van 'n groep betogende vroue, gemaak op 'n riem van A4-gedrukte hofdokumente, beeld die stryd van baie uit om die sosio-ekonomiese regte van alle Suid-Afrikaners te verseker. Dit vier ook die loopbaan van die...
Stellenbosch University
mCG-dieet ʼn oneffektiewe, potensieel gevaarlike middel vir gewigsverlies
Die mCG-dieet, wat soms aggressief bemark word, is ʼn oneffektiewe, duur en potensieel gevaarlike middel vir gewigsverlies, skryf Drr Hanél Sadie-Van Gijsen & Liske Kotze-Hörstmann (Sentrum vir Kardio-metaboliese Navorsing in Afrika) in ʼn...
Stellenbosch University
Blink toekoms wag op SciMathUS klas van 2017
"Die grootste geskenk wat jy aan vandag se jeug kan gee, is om hulle toe te rus met kritiese denkvaardighede en die vermoë om logies te redeneer, omdat hierdie eienskappe nie net 'n uitstekende student maak nie, maar ook 'n aktiewe burger...