7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kleinseun wen Van der Walt-medalje as beste rekenaarwetenskapstudent by US
Emil van der Walt het geskiedenis gemaak toe hy die Van der Walt-medalje ontvang het as 2022 se beste derdejaarstudent in Rekenaarwetenskap by die Universiteit Stellenbosch (US) – 'n medalje wat in 2010 ter nagedagtenis aan sy oupa, Prof...
Stellenbosch University
Ons behoort op alle gestremdhede te fokus
As deel van ons Loslitdag-vieringe saam met persone met gestremdhede op 1 September, moet ons seker maak ons skenk gelyke aandag aan die verskillende gestremdhede wat mense mag hê, skryf dr Marcia Lyner-Cleophas van die Eenheid vir...
Responsibility Centre Operations and Finance
Watter storie het jy vanjaar vertel?
Watter storie het jy vanjaar vertel? Einde-van-die-jaar boodskap van Prof Nicola Smit, ons waarnemende Uitvoerende Bedryfshoof.
Stellenbosch University
“Almost to the Beach”
Article Title: PARALIC SEDIMENTOLOGY OF THE MUSSENTUCHIT MEMBER COASTAL PLAIN, CEDAR MOUNTAIN FORMATION, CENTRAL UTAH, U.S.A.SU Sedimentologist, Dr Ryan T Tucker (Department of Earth Sciences) in on-going international collaboration with...
Stellenbosch University
Bakermat regsaksie potensiaal om Suid-Afrikaanse skuldinvordering-landskap te verander
ʼn Aansoek is vandag (8 Augustus 2018) by die Wes-Kaap Hooggeregshof ingedien waarin die Universiteit Stellenbosch Regskliniek, Summit Financial Partners (Summit), en 10 van hul kliënte regterlike ingryping versoek met betrekking tot...
Department of Philosophy
PhD (Toegepaste Etiek)
Students may apply for admission into the PhD (Applied Ethics) programme on the basis of a strong MA degree in either Philosophy or Applied Ethics from a recognised university, or an equivalent qualification as judged by the University...
Stellenbosch University
MATIE-PROF is vanjaar se krisante-kampioen
Die Wellingtonse krisanteskou is 'n belangrike gebeurtenis op die kultuurkalender van die dorp sedert die eerste skou in 1916 in die Pauw Gedenk Laerskool gehou is. Wat aanvanklik as 'n stokperdjie begin is, het ontaard in 'n ernstige...
Stellenbosch University
Kliniese proewe beveel korter behandelingsperiode aan vir kinders met minder ernstige TB
“Die SHINE-proef is die eerste tuberkulose behandelingsverkortende ewekansige-beheerde kliniese proef in kinders. Dis voorwaar 'n mylpaal. Ons vermoed reeds vir 'n geruime tyd dat ons baie kinders met TB te veel behandeling gee, maar nou...
Stellenbosch University
Chinese oudstudent loof US en Suid-Afrika
Zhang Qiaowen sê sy het op Suid-Afrika verlief geraak toe sy drie jaar lank by die Universiteit Stellenbosch studeer het vir ʼn doktorsgraad in finansiёle bestuur. Sy is nou ʼn dosent in dié vak by die Zhejiang Normaal Universiteit in China...
Stellenbosch University
Mandeladagvieringe: US-studente besin oor diensbaarheid aan die samelewing
Matie Gemeenskapsdiens (MGD) by die Universiteit Stellenbosch (US) het Mandeladag vanjaar aanlyn gedenk deur die positiewe verhale te vertel van studente en personeellede wat by gemeenskapsdiensprojekte betrokke is.Nelson Mandela...