7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Wetenskaps-kommunikasie al hoe meer gewild
Wetenskapskommunikasie is besig om wêreldwyd al hoe meer gewild te raak met lande, universiteite en navorsingsinstitute wat groot gedeeltes van hul begrotings aan die bevordering daarvan bestee. In ʼn meningsartikel wat op Woensdag (3...
Stellenbosch University
Eerste Uitgelese Leier-lesing ondersoek gesondheid oor die eeue heen
Gaan globale gesondheid oor die universele reg op gesondheid, of gaan dit oor die handhawing van internasionale veiligheid en om die verspreiding van siektes te stuit? Hierdie baie tersaaklike vraag was die fokus van die eerste lesing in...
Faculty of AgriSciences
Leer by !Khwa ttu: Die herverbeelding van die wildverwante ekonomie deur inheemse kennis
Relasionele Waarde: Die San-wêreldbeskouing daag kommersiële bewaring uit deur wildlewe as 'n onderling gekoppelde web van menslike en geestelike verhoudings te beskou, eerder as net ekonomiese eenhede. Breër Kundigheid: Ware bewaring...
Stellenbosch University
You can make a real difference on our campus
By Anita Nel I am incredibly privileged to lead one of SU's most dynamic and successful divisions. There is not a university on this continent that offers the quality of accommodation, technology transfer expertise, student centres, support...
Stellenbosch University
Korporatiewe Kommunikasie kry nuwe naam
Saam met die aanstelling van 'n nuwe senior direkteur aan die begin van Augustus 2020 het die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie 'n naamsverandering ondergaan en nog 'n funksionele eenheid bygekry. Me Christelle Feyt is na 'n proses van...
Stellenbosch University
Innovus vier vroue entrepreneurs
Innovus, die Universiteit Stellenbosch se universiteit-industrie-interaksieplatform vir die kommersialisering van US-bates, vier ons vroue entrepreneurs - 'n geleentheid om die US se entrepreneurstalent ten toon te stel. "Ons het besluit om...
Stellenbosch University
Innovus Annual Entrepreneurship Boot camp 2023
Innovus’ Annual Entrepreneurship Bootcamp for students, created to foster entrepreneurial awareness across Stellenbosch University, took place in September and 70 students from AgriScience, Economic and Management Sciences, Engineering and...
Stellenbosch University
Regan is a constant student
Regan Janari, a senior systems administrator at Information Technology, counts as one of IT's most professional, knowledgeable, and helpful team members. He is always willing and available to go the extra mile to assist his colleagues, even...
Stellenbosch University
Afrika-wetenskaplikes wys met genomika-studie hoe COVID-19-variante Afrika bereik het
’n Wetenskaplike verslag wat in die gerespekteerde joernaal Science verskyn het, het aan die lig gebring dat ’n groot konsortium van Afrika-wetenskaplikes en openbare gesondheidsinstellings geïllustreer het hoe die SARS-CoV-2-variante...
Department of Chemical Engineering
Chemiese Ingenieurswese Nagraadse Reeks: Voorbereiding en prestasie-evaluering van bio-gebaseerde kriogels vir mikronutriënt- en bioaktiewe verbinding-inkapseling en volgehoue vrystelling
Stellenbosch University’s Coleman Khupe is transforming waste orange peels into high-tech cryogels to revolutionize nutrient delivery. By extracting pectin from fruit waste, this research develops a sustainable method to encapsulate...