7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Stock up for winter at Maties Shop
Winter loading! The Maties Shop - the official carrier of Stellenbosch University's branded merchandise - has a gorgeous new collection of comfy winter gear. Grab a warm cuppa, curl your feet up on a couch and tuck a blanket all around...
Stellenbosch University
Stias vier sy silwerjubileum in styl
Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Studie (Stias) het sy silwerjubileum gedenk met ʼn grootse viering van 25 jaar se baanbrekersnavorsing, intellektuele uitruiling en wêreldwye samewerking. Tydens dié geleentheid op 10 Maart 2025 is...
Stellenbosch University
Insigte vanaf die Afrika Wildlewe Ekonomiese Samespreking
Hoe kan die gebruik van Afrika se ryk natuurlewehulpbronne bydra tot bewaring en lewensbestaan en ekonomiese ontwikkeling effektief ondersteun? Vanaf die 4de tot 6de November 2024 het 'n diverse groep navorsers, kundiges, staatsamptenare...
Stellenbosch University
Die natuurlewe se rol in voedselstelsels
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit AgriWetenskappe en die Southern Africa Food Lab het onlangs 'n African Food Dialogue paneelbespreking aangebied. Die tema van die gesprek was om maniere te vind om diere en plante by die...
Stellenbosch University
Belangrike eksameninligting
Prof Arnold Schoonwinkel, Viserektor: Leer en Onderrig, het in 'n skrywe aan studente belangrike inligting rondom die eksamen deurgegee: Dear Maties I wish you all the best for the examinations. As Management, we will do everything in our...
Stellenbosch University
SA vroue en diabetes
Wêrelddiabetesdag word op 14 November gedenk en 2017 se tema is Vroue en diabetes – ons reg op ʼn gesonde toekoms. Vroue is gewoonlik die primêre versorgers in die gesin en speel ʼn kernrol in die langtermyn-gesondheidstatus van kinders en...
Stellenbosch University
Advokaat Thuli Madonsela aanvaar leerstoel in sosiale geregtigheid in US Fakulteit Regsgeleerdheid
Die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch kondig met groot genoeë aan dat advokaat Thuli Madonsela, die onlangs uitgetrede Openbare Beskermer van die Republiek van Suid-Afrika, ʼn aanbod aanvaar het om ʼn leerstoel in...
Stellenbosch University
Om te besluit wie se lewens regtig in 'n pandemie saak maak
Suid-Afrikaners met gestremdhede moet ook gelyke toegang tot lewensnoodsaaklike gesondheidsorg gedurende die COVID-19-pandemie hê. Dit is die pleidooi van prof Leslie Swartz (Departement Sielkunde) en Drr Vic McKinney (Universiteit van...
Stellenbosch University
Prof Homi Bhabha en William Kentridge bied boeiende insigte in AVReQ-gesprek
Twee merkwaardige denkers, die bekende geleerde prof Homi Bhabha en die bekroonde kunstenaar William Kentridge, het onlangs 'n Stellenbosse gehoor vir 90 minute in verwondering gehad met 'n intellektuele kragtoer van 'n gesprek. Die...
Stellenbosch University
Inspirerende leierskap: US se nuwe MH-hoof neem die voortou
Miriam Hoosain bedink haar antwoord versigtig wanneer jy haar vra om haarself te beskryf. “Nuuskierig" sal ʼn gepaste woord wees, besluit sy. “Een ding wat mense van my sê, is dat ek altyd miljoene vrae vra," lag sy. “ Het jy hieroor gedink...