7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
The Military Academy celebrated its 66th birthday
The Military Academy has turned 66 on Friday 1 April 2015. The unit celebrated this joyous occasion the whole day long. The Military Academy came into being on 1 April 1950 under the auspices of the University of Pretoria, as a branch of...
Stellenbosch University
Kry leerders betrokke by burgerlike wetenskapsprojekte
'n Groep navorsers en onderwysers wat daarin belangstel om aan burgerlike wetenskapsprojekte deel te neem, het vanaf 9 tot 11 Julie 2018 aan 'n drie-dagse werkswinkel by die Universiteit Stellenbosch (US) deelgeneem. Dié werkswinkel is 'n...
Stellenbosch University
US brei verder in China uit
Personeel en studente van die Universiteit Stellenbosch (US) kan uitsien na nog 'n internasionale ervaring in Asië. Dit volg op 'n ooreenkoms met Hunan Normal University (HNU), een van die top universiteite in China. Die twee universiteite...
Stellenbosch University
Styg na Sukses — CISU-leerling Wen Nasionale Laerskooltitel by ‘Chinese Bridge’-kompetisie
Op 27 Junie is die Suid-Afrikaanse eindronde van die 18de Chinese Bridge Chinese Vaardigheidskompetisie vir Buitelandse Hoërskoolleerders, saam met die 5de Chinese Bridge Chinese Skou vir Buitelandse Laerskoolleerders, gehou by die Southern...
Stellenbosch University
Kongres 'n teenvoeter vir kwaksalwery, skynwetenskap en fopnuus in gesondheidsorg
Die gevare van skynwetenskap en kwaksalwery in gesondheidsorg gaan later vanjaar tydens ʼn internasionale baanbrekerskongres in Stellenbosch, Suid-Afrika onder die vergrootglas geplaas word. Talle voorste gesondheids- en...
Stellenbosch University
Nachega se suksesvolle termyn by die Sentrum vir Infeksiesiektes
Die Sentrum vir Infeksiesiektes (CID) by die Universiteit Stellenbosch het vir net meer as ʼn dekade lank bestaan, maar dit het nietemin baie merkwaardige suksesse behaal sedert dit in 2008 by die Fakulteit Geneeskunde en...
Stellenbosch University
Pieter transforming transport services into an industry leader
Pieter Wever, our director of transport services, now part of Innovus and SUNCOM, needs little introduction. He joined Stellenbosch University in 1984, first in our Finance division and later in transport services. So, he's been here even...
Stellenbosch University
Live a life of gratitude
By Anita Nel, Chief Director: Innovus If the past few years have taught us anything, it will be to live a life of gratitude. We have learned that life can change in an instant and that nothing in life is guaranteed. It's with this attitude...
Stellenbosch University
Rehabilitasie van bestuursgedrag ondersoek
Die konsep van rehabilitasie in bestuursgedrag en die meegaande uitdagings is onder die soeklig geplaas tydens die eerste Suid-Afrikaanse Bestuur-colloquium, wat vroeër vanjaar deur die Universiteit Stellenbosch (US) se USeBenzA...
Stellenbosch University
US vier Afrika-dag
Afrika-dag (25 Mei) herdenk die stigting van die Organisasie vir Afrika-eenheid, voorloper van die Afrika-Unie, in 1963. Dit gee erkenning aan die vordering wat ons as Afrikane gemaak het, terwyl dit ruimte bied vir ons om te besin oor die...