7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
This is the year for SUNFin
By Manie Lombard My fellow finance colleagues, I look forward to team-up with you for a successful 2023! We have an extraordinary year ahead of us with the go-live of Oracle Cloud Financials in our SUNFin project, replacing our trusted...
Stellenbosch University
Thabiso inspire us all
Thabiso Matsolo, system support specialist at IT general support services Thabiso is truly an inspiration to all of us at Information Technology and a model of what is possible if you believe in yourself and focus on the right goals...
Stellenbosch University
Polimeerinnoveerder help transformeer wêreld van geneeskunde
Hoewel sy van jongs af aangemoedig is om ʼn mediese dokter te word, het dr Gestél Kuyler van die Departement Chemie en Polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US) besluit om ʼn ander pad te volg wat haar passie om lewens te...
Stellenbosch University
Caroline Wallington: Kundige aktivis vir ekologiese en sosiale geregtigheid
JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap, deernis en toewyding help hulle om ʼn beter toekoms vir Suid-Afrika te bou. Hierdie...
Stellenbosch University
Wêreldhepatitisdag: Ruim hindernisse uit die weg om virale hepatitis teen 2030 te elimineer
Wêreldhepatitisdag word jaarliks op 28 Julie herdenk. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick fokus dr Tongai Maponga & prof Wolfgang Preiser van die Afdeling Mediese Virologie op die hindernisse wat uit die weg geruim moet om virale...
Stellenbosch University
Klein veranderinge kan 'n groot verskil in die gesondheid van families maak
'Die Familie en Diabetes' is die tema vir Wêreld-diabetesdag, wat op 14 November 2018 herdenk word. Drie-en-'n-half miljoen Suid-Afrikaners – sowat 6% van die bevolking – ly aan diabetes, en na raming is daar nog vyf miljoen mense met pre...
Stellenbosch University
Biologiese plaagbeheer: navorsers weet nou hoe om klein nematodes na plase te vervoer
Vir die afgelope 18 jaar het navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) verskeie spesies nematodes wat natuurlik in Suid-Afrikaanse grond voorkom, bestudeer. In die proses is 'n handvol sulke rondewurm-spesies geïdentifiseer wat...
Stellenbosch University
Suid-Afrikaners moet gesonder wees vir universele gesondheidsorg om te slaag
Suid-Afrikaners sal ʼn gesonder leefstyl moet handhaaf vir die Nasionale Gesondheidsversekering om ʼn sukses te wees, skryf Jane Simmonds, dr Charles Parry (beide van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad) en prof Melvyn Freeman...
Stellenbosch University
Blinde kolle in data kan ongelykhede verder vergroot
Die beskikbaarheid van data is geneig om die bestaande ongelykhede in ons wêreldstelsel te weerspieël. Daarom kan 'n groter vertroue op data hierdie ongelykhede nog verder vergroot indien dit nie met groot versigtigheid gepaardgaan nie...
Stellenbosch University
Maties trotseer Antarktika se uiterstes vir baanbrekersnavorsing
Om deur 'n 30-meter-hoë ysbank verdwerg te word, om in temperature laer as nul grade te braai, en om te probeer slaap terwyl die son nooit ondergaan nie, was van die talle weergalose ervarings wat drie studente van die Universiteit...