7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Associate Professor Professor Mandrup joined SIGLA
Professor Mandrup was appointed Extraordinary Associate Professor to SIGLA during 2016 and joined us from 1 March 2017 at our Saldanha office, Faculty of Military Science, Stellenbosch University. Professor Mandrup is involved in the...
Stellenbosch University
Slaggereed vir 2016 Paralimpiese Spele
Die 2016 Paralimpiese Spele in Rio de Janeiro begin vandag en 45 ligaamlik en visueel benadeelde atlete gaan Suid-Afrika in 10 verskillende sportkodes verteenwoordig. Ál 45 atlete sal waarskynlik nie met medaljes terugkeer nie, maar elkeen...
Stellenbosch University
US-professor nou Voorsitter van Southern Africa Food Lab
Prof Kennedy Dzama, Visedekaan vir Navorsing, Nagraadse Studie en Innovasie by die Fakulteit AgriWetenskappe, is aangestel as Voorsitter van die Southern Africa Food Lab ( SAFL), ʼn inisiatief wat fokus op kreatiewe oplossings vir honger...
Stellenbosch University
Verhale van die 1918 Spaanse griep-pandemie kan ons vandag help
'n Navorsingsprojek aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat in 2018 (wat ook die honderdjarige herdenking van die Spaanse griep was) begin het, is nou nog baie meer toepaslik met die uitbreek van die COVID-19-pandemie. Die studie,...
Stellenbosch University
Telematiese Skole-projek wil inisiatief verbreed
'n Totaal van 505 skole van die Wes-, Noord en Oos Kaap vorm tans deel van die Telematiese Skole-projek, 'n inisiatief wat die uitdagings in onderwys in Suid-Afrika wil aanpak. Die projek is in 2009 van stapel gestuur om die eindresultate...
Stellenbosch University
Internasionale erkenning vir navorsing oor pikkewynparasiete
Dr Marcela Espinaze, 'n nadoktorale genoot in biowiskunde by die Universiteit Stellenbosch, is gekies deur Cambridge University Press se vaktydskrif Parasitology vir die 2020 Early Career Researcher award vir die beste navorsingsartikel...
Stellenbosch University
Telematiese Skole-projek wil inisiatief verbreed
'n Totaal van 505 skole van die Wes-, Noord en Oos Kaap vorm tans deel van die Telematiese Skole-projek, 'n inisiatief wat die uitdagings in onderwys in Suid-Afrika wil aanpak. Die projek is in 2009 van stapel gestuur om die eindresultate...
Stellenbosch University
SSW ontsluit talent in Delft skole
Die Sentrum vir Studentewerving- en Loopbaanadvies (SSW), het vir 28 top-presteerders van 6 Delft-skole, wie aan die Blue Bus Ministries se Suksesklub deelneem, ʼn kampusbesoek aangebied: Simunye Hoërskool Masibambisane Hoërskool Hindle...
Stellenbosch University
US ingenieursstudente verteenwoordig SA in internasionale kompetisie
Twee studente van die Universiteit Stellenbosch is gekies vir die Suid-Afrikaanse span wat gaan meeding om 'n stelsel van rekenaars te bou by die International Student Cluster-kompetisie in Junie. Die kompetisie gaan by die 2017...
Responsibility Centre Operations and Finance
US afwentelmaatskappye span saam vir 'n skoner en meer volhoubare toekoms
Die Universiteit Stellenbosch (US) is bekend daarvoor dat hulle klimaatsuitdagings in Suid-Afrika en internasionaal aanspreek. Innovasies uit sy lesingsale en laboratoriums het intellektuele eiendom van die US geword, wat gelei het tot...