7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Universiteitsdorpnetwerk: Benut internasionale reikwydte om plaaslike inisiatiewe te bevorder
Binne die raamwerk van omvattende internasionalisering maak die Universiteit Stellenbosch (US) deel uit van etlike internasionale netwerke, vennootskappe en samewerkings wat nie net internasionalisering bevorder nie, maar terselfdertyd...
Stellenbosch University
Internasionale Vrouedag: US-kenners fokus op belangrike uitdagings vir vroue
Seksuele geweld, vroue se gesondheid, en die bevordering van vroue in die werkplek. Hierdie is van die belangrike uitdagings waarop kenners aan die Universiteit Stellenbosch gefokus het in artikels vir die media ter viering van...
Stellenbosch University
USB voltydse MBA Nommer 1 in Afrika
The Full-time MBA programme of the University of Stellenbosch Business School (USB) has been ranked as the top programme in Africa in its category by Eduniversal, an international education rating agency with its head office in Paris...
Stellenbosch University
Participation in gatherings against gender-based violence
Dié brief aan die kampusgemeenskap is slegs in Engels versprei aangesien die vertaling die verspreiding sou vertraag en inligting oor busvertrektye personeel en studente te laat sou bereik. 5 September 2019 Dear Colleagues and Students...
Stellenbosch University
Nelson Mandela Dag 2023 – “Die nalatenskap leef voort deur jou”
“Die blote feit dat ons geleef het, is nie wat sin gee aan die lewe nie. Die betekenis van die lewe wat ons lei word bepaal deur die verskil wat ons aan ander se lewe maak." – Nelson Mandela Die Afdeling Sosiale Impak, die...
Stellenbosch University
Departement Maatskaplike Werk vier Wêreld Maatskaplike Werk-dag
Vroeër vanjaar het die Departement Maatskaplike Werk Wêreld Maatskaplike Werk-dag 2016 (bekend in Engels as World Social Work Day, WSWD) gevier saam met 'n aantal instansies regoor die wêreld wat ook op maatskaplike werk as 'n professie...
Stellenbosch University
Voorbehoedmiddels moet ’n keuse wees
Sowat 50% van alle swangerskappe in Suid-Afrika is onbepland. Volgens die Guttmacher-instituut, 'n Amerikaanse navorsing- en beleidsorganisasie wat op die bevordering van seksuele en voortplantingsgesondheid en -regte fokus, vind 81% van...
Stellenbosch University
Prof Mark Cotton: Pionier met ʼn hart vir kinders
Die einde van ʼn betekenisvolle era sal aanbreek wanneer prof Mark Cotton einde vanjaar ná ʼn lang, voortreflike loopbaan as ʼn globale spesialis in aansteeklike pediatriese siektes aftree. Cotton, uitgelese professor in pediatrie, asook Hoof...
Stellenbosch University
Prof André Weideman: ware toegewydheid tot toegepaste wiskunde
Vir sommige is "Schrödinger" en "Faddeeva" bloot vanne. Vir die Universiteit Stellenbosch (US) se uitgelese professor André Weideman verteenwoordig hulle wiskundige vergelykings en formules wat hy gedurende sy loopbaan van 40 jaar in...
Stellenbosch University
Afrikadag: US-kenners fokus op belangrike kwessies wat vasteland raak
Die uitdagings van militêre weduwees, hoër onderwys se rol in Afrika, die regte en welsyn van kinders, akademiese xenofobie, en die waarde van Afrikatale. Dit is van die belangrike onderwerpe waarop kenners aan die Universiteit...