7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US navorsers betree wêreld van menslike mikrobioom
Navorsers by die Universiteit Stellenbosch (US) se pas gestigte Afrika-mikrobioominstituut gaan soos ontdekkingsreisigers wees wat 'n grootliks onontdekte wêreld betree – die menslike mikrobioom. Prof Stephen O'Keefe, waarnemende Direkteur...
Stellenbosch University
A massive shout out to the heroes at Innovus and SUNCOM
Message from Anita Nel, Chief Director Innovation and Commercialisation As we bid goodbye to another fantastic year, I couldn't let the opportunity pass without sending a massive shout-out to the heroes in our division who keep our...
Stellenbosch University
2019 US Toekennings vir Navorsingsuitnemendheid
Die jaarlikse toekenningsgeleentheid vir Navorsingsuitnemendheid is op 5 Desember 2019 by STIAS oorhandig. Hierdie toekennings is gemaak aan US navorsers wat die grootste bydrae gemaak het tot geakkrediteerde publikasies (gebaseer op...
Stellenbosch University
Dr Tlaleng Mofokeng lewer 17de jaarlikse Menseregtelesing
Die 17de Jaarlikse Menseregtelesing, aangebied deur die HF Oppenheimer Leerstoel in Menseregte, prof Sandra Liebenberg en die waarnemende dekaan van die Regsfakulteit, prof Juanita Pienaar, het onlangs, by die Fakulteit Regsgeleerdheid...
Stellenbosch University
Diep ondergrondse laboratorium sal ’n eerste vir Afrika wees
Afrika kan binne die volgende vyf tot tien jaar sy eerste diep ondergrondse wetenskapslaboratorium hê met die totstandkoming van die Paarl Africa Underground Laboratory (PAUL) in die Du Toitskloof-berge in die Wes-Kaap in Suid-Afrika, wat...
Stellenbosch University
Internasionale Vrouedag: Vroue se stemme moet gehoor word
Internasionale Vrouedag is op 8 Maart gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat die stemme van vroue in alle sfere van die samelewing gehoor moet word. Klik op die skakels hier onder om...
Stellenbosch University
US-navorser is mededirekteur van nuwe Cochrane-voeding
Afrikaanse vertaling volg. Dr Celeste Naude, a senior researcher at the Faculty of Medicine and Health Sciences (FMHS) at Stellenbosch University (SU), has been appointed as Co-Director of the newly established Cochrane Nutrition Field...
Stellenbosch University
Was tog net hande beter, sê mikrobioloog
Despite all the technological advances of the past century, there is one basic thing that people have simply not yet managed to learn: to wash their hands. Diseases and germs will not spread so widely if people can only start doing this...
Stellenbosch University
Persone met gestremdhede soek nie clichés nie
Die Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede is op 3 Desember gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat clichés ons nie sal help om ʼn meer inklusiewe samelewing vir persone met...
Stellenbosch University
Malcolm going beyond the call of duty
All his stakeholders noticed Malcolm Pillay's humble attitude and excellent work ethic. Malcolm has a reputation that precedes him, known far and wide within Stellenbosch University as one of the top colleagues in IT. Going above and beyond...