7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Honours Field School starting in the Kaapvaal craton ...
Honours Field School report The Stellenbosch University Honours class of 2018 made the great trek (by overnight bus) up from the Cape to the exciting geology of the Kaapvaal craton. A total of twenty students from both the hard rock geology...
Responsibility Centre Operations and Finance
Jermaine stel nuwe standaard vir uitnemendheid
Raising the Bar: Jermaine Sets a New Standard for Excellence Jermaine Hendricks, Manager: Facilities Information, Facilities Management
Stellenbosch University
Dr Ronald Kahn van Black Rock sal Thys Visser-gedenklesings gee
Dr Ronald Kahn van Black Rock Batebestuur, bekende kundige op die gebied van portefeuljebestuur en kwantitatiewe investering, het 'n uitnodiging van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aanvaar om die Thys Visser-gedenklesings...
Stellenbosch University
Erfenis is nie ’n goeie reisiger nie: Die 49 wat vertrek het en die 64 749 951 wat agterbly
Onlangs het 49 Suid-Afrikaners rustig hul tasse gepak, aan boord ’n vlug gegaan en asiel in die Verenigde State gekry. Nie omdat hulle staatloos of sonder die nodige dokumente is, of voor oorlog uitvlug nie, maar omdat hulle meen hulle voel...
Stellenbosch University
US joernalistiekstudente palm plek in by Durbanse rolprentfees
'n Kort dokumentêre film wat deur studente van die Universiteit Stellenbosch (US) vervaardig is, het 'n gesogte plek by die Durban Internasionale Filmfees (DIFF) verdien – 'n prestasie wat die film moontlik in die wedloop vir 'n Oscar plaas...
Stellenbosch University
‘As jy vinnig genoeg klim, trek ander op’
Dit was die Afrika-spreekwoord “as jy vinnig genoeg klim, moet jy ander optrek" wat Lindokuhle Mazibuko, ʼn mediese student in sy vierde jaar, geïnspireer het om ʼn onderrigprojek vir skoolkinders van Khayelitsha te begin om hul punte te...
Stellenbosch University
COVID-19-indirekte skade: Wanneer handreinigers ’n tweesnydende swaard word
Vogrome kan help om die voorkoms van handekseem wat deur sommige handreinigers veroorsaak word teen te werk, skryf dr Suretha Kannenberg, Sergio Alves & Allison Arendse (Afdeling Dermatologie) in ʼn onlangse meningsartikel vir Health24. Lees...
Stellenbosch University
Vroedvroue die onbesonge helde van klimaatsveerkragtigheid in Afrika
Die Internasionale Dag van die Vroedvrou is op Sondag 5 Mei gevier. Die tema vir 2024 was “Vroedvroue: ʼn onontbeerlike klimaatsoplossing". In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf prof Doreen Kaura van die Departement Verpleeg- en...
Stellenbosch University
Die dermmikrobioom help hou ons kerngesond
Wêreldmikrobioomdag is onlangs (27 Junie) gevier. In 'n meningsartikel vir Health24, skryf Lauren Martin, Natasha Kitchin & Matsepo Ramaboli van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe dat die menslike dermmikrobioom – die mikro...
Stellenbosch University
Regulering van studentegelde ondermyn universiteite se onafhanklikheid
In ʼn meningsartikel wat Woensdag (30 Mei 2018) op die Businesslive-webtuiste verskyn het, skryf Profs Stan du Plessis (Bedryf en Finansies) en Willem Boshoff (Ekonomie) van die Universiteit Stellenbosch dat die regering se planne om die...