7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Na-doktorale navorsingsgenote en mentors gevier vir hul uitsonderlike prestasie
Na-doktorale navorsingsgenote is 'n hoofprioriteit in die strategiese visie van die Universiteit Stellenbosch (US). Ons is trots op die ontwikkeling en navorsingsuitnemendheid van ons na-doktorale navorsingsgenote wat bydra tot die US...
Department of Mechanical and Mechatronic Engineering
In die Kollig – Shival Indermun – Toekenning vir Beste Studentenreferaat in die Biotoestelle-veld
Die SU-doktorale student en junior dosent, Shival Indermun, het die Beste Studenteartikel-toekenning by BIOSTEC 2024 in Rome gewen. Sy navorsing oor laekoste-sensorhandskoene vir rehabilitasie beklemtoon sy missie om ingenieurswese te...
Stellenbosch University
For Prof Nicola People are the Heart of Every Meaningful Innovation
She believes people are the starting point of every great idea and the heart of every meaningful innovation, says Prof Nicola Smit, our Chief Operating Officer (acting). She is guided by the values of honesty, loyalty, and deep camaraderie...
Stellenbosch University
Onthou die slagoffers van Esidimeni op Menseregtedag
Suid-Afrika vier op 21 Maart Menseregtedag om die opofferings wat in die stryd om demokrasie gemaak is, te gedenk. Langer as twee dekades ná demokratisering het die land ʼn skokkende menseregte-mislukking ervaar wat die lewe van ongeveer...
Stellenbosch University
Navorser kyk hoe olyfboere stamsiektes kan keer
Daar is heelwat maniere waarop olyfboere kan keer dat stamsiektes hul boorde infekteer. Dit help onder meer om bome te snoei wanneer daar min vog in die lug is, om snoeiwond-beskermingsmiddels binne 'n week na 'n snoeisessie aan te wend...
Stellenbosch University
Kanseliersinhuldiging: 'n Vasberadenheid om beter te doen
Oudregter Edwin Cameron, voormalige regter in die Konstitusionele Hof, is op Woensdag 18 Mei formeel ingehuldig as Kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US). Die plegtigheid is in die Kruiskerk op die Universiteit se...
Stellenbosch University
HonsBRek-studente behaal beste slaagsyfer in Aanvanklike Toets van Vaardigheid
Die Skool vir Rekeningkunde is in sy noppies met die slaagsyfer van 94% wat die HonsBRek-studente van 2015 in die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) se eerste professionele eksamen (oftewel die Initial Test...
Stellenbosch University
Het MIV/vigs nog 'n plek op die globale polikrisis-agenda?
Geopolitieke spanning, klimaatsverandering, skuldkrisisse, die verlies van biodiversiteit, toenemende maatskaplike ongelykhede – ons leef in 'n tyd waar veelvuldige en oorvleuelende uitdagings optrede en hulpbronne vereis. Wat beteken...
Division for Research Development
Permit Compliance
The Office for Research Integrity and Ethics (ORIE) supports Stellenbosch University researchers with guidance on permits and compliance. Find information and guidelines to ensure your research with plants, humans, animals, or hazardous...
Stellenbosch University
Finansiële Sektor Gedragsowerheid besoek Maties om studente met kritieke finansiële vaardighede toe te rus
The Financial Sector Conduct Authority (FSCA) recently visited Stellenbosch University (SU) to present an interactive workshop on financial literacy to Maties as part of the FSCA's Consumer Education Department's objective to empower...