7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Opbou van langtermyn immuniteit teen COVID-19
Met beperkte inligting tot ons beskikking, is dit nog te vroeg om verseker te weet hoe die immuunsisteem teen COVID-19 infeksies terugveg. Soos wat die prentjie ontwikkel, blyk dit egter asof daar genoeg redes vir optimisme bestaan dat ons...
Stellenbosch University
Die toekoms hou meer hibriede leer in
Die Universiteit Stellenbosch (US) verwag dat hibriede leer studente teen 2025 altesame 25% van die totale studenteliggaam sal uitmaak. Volgens die US se inskrywingstatistieke van Junie 2018 is 11% van die instelling se studente reeds HL...
Stellenbosch University
US-fossielkenner kom met wonderlike nuus van ekspedisie in Mongolië terug
ʼn Ontdekking van veelvuldige fossielversamelings en asneerslae in die Oos-Gobi-woestynkom in Mongolië kan nuwe inligting onthul oor dinosourusse en uiterste klimaatstoestande wat 120 tot 80 miljoen jaar gelede op Aarde geheers het. Dít...
Stellenbosch University
Internasionale samewerking werp vrugte af vir US en sy vennote
Die verhouding tussen Northwestern-universiteit en die Universiteit Stellenbosch is 'n toonbeeld van strategiese samewerking en die bou van vennootskappe. Dis dalk holrug gery, maar dis waar: Die wêreld is klein. Een sonnige middag in 2004...
Stellenbosch University
Chemie-studente spaar 3000 liter water per week in lab
Drie Chemie-studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het die waterverbruik van hulle laboratorium met ten minste 3 000 liter per week laat afneem. En dit omdat hulle met innoverende en relatief goedkoop maniere vorendag gekom het om...
Stellenbosch University
Confucius Institute at stellenbosch university successfully held the "Close to China" theme Chinese club
Content only available in English
Doctoral Office
Nuttige Kontakte
Vind die belangrikste kontakbesonderhede vir studente en promotors se steun op die Tygerberg-kampus van die Universiteit Stellenbosch — jou gids vir doctoral-ondersteuning, aansoeke en navorsingsnavrae na jou toe gebring deur die FGGW...
Stellenbosch University
Studente sal skakel met wêreldwye eweknieë oor sosiaal-betrokke universiteite
Op 11 Maart 2021 sal studente van die Universiteit Stellenbosch (US) virtueel kan aansluit by hul eweknieë op die Afrika-vasteland en wêreldwyd om te praat oor die rol wat sosiaal-betrokke universiteite kan speel in die gemeenskap. Die...
Stellenbosch University
US-chemici ingelyf as genote van SA Chemiese Instituut en Royal Society of SA
Drie chemie-dosente in die Universiteit Stellenbosch se Departement Chemie en Polimeerwetenskap is ingelyf as genote van die Suid-Afrikaanse Chemiese Instituut (SACI). Professors Delia Haynes, Bert Klumperman en Willem van Otterlo het...