7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kaapstadse Karnaval & US werk saam vir werkskepping & inklusiewe ekonomiese ontwikkeling
Die Kaapstadse Karnaval, ’n sosiale-impakinisiatief onder leiding van die Universiteit Stellenbosch (US) se professor Rachel Jafta, is ’n skouspelagtige ervaring van kleur, kreatiwiteit en diversiteit, en toeskouers stroom jaar ná jaar na...
Stellenbosch University
Landkuns fokus op Maties se bydrae tot landbou
'n Landkunsprojek wat fokus op die landbousektor neem tans vorm aan tussen koringlande in die Overberg in die Wes-Kaap. Die installasiekunsprojek getiteld “Die Aarde" bestaan uit twee reusesirkels van koring en canola, elk met 'n deursnee...
Stellenbosch University
Navorsing wys hoe om jong rokketblare selfs meer heilsaam te maak
Die eerste paar kleine blaartjies van 'n rokketslaaiplant is 'n baie gesonde happie – en soveel te meer so as dié jonge plante onder besonderse intense lig gekweek word, vertel dr Bianke Loedolff, 'n plantnavorser van die Universiteit...
Stellenbosch University
Is daar rede tot kommer oor hepatitis E?
Hepatitis E geniet baie min publisiteit vergeleke met sy meer bekende familielede, hepatitits A, B en C, maar volgens viroloë van die Universiteit Stellenbosch (US) moet ons wakker skrik wat betref die verandering in die oordrag van...
Stellenbosch University
Afrika se vermoë om by klimaatsverandering aan te pas belemmer deur gebrek aan data en navorsing
Oor die afgelope drie dekades het Afrika slegs 3.8% van globale befondsing vir klimaat-verwante navorsing ontvang, maar die meeste van dié fondse is aan instansies in Europa en Noord-Amerika toegeken. Dit is ten spyte van die feit dat die...
Department of Journalism
SU joernalistiekstudente verdien plek by Durban Filmfees
SU-joernalistiekstudente se dokumentêr, For His Sake, is gekies vir die Durban Internasionale Filmfees, wat moontlik 'n Oscar op die oog het. Die film vertel die storie van 'n derdegenerasie haarkapperswinkel in Ida's Valley, wat...
Staff
US vier installasie van gevorderde instrument, lui nuwe era vir isotoopwetenskap in
Hipermoderne navorsingstegnologie plaas US aan die voorpunt van hoë-presisie isotoopontleding in Afrika. Die nuwe instrument sal geleenthede vir Suid-Afrikaanse studente en navorsers skep om sleutelvaardighede in analitiese wetenskap te...
Hello 2026 – Chapter Opening
Kick off the year with our Johannesburg Chapter Opening. Network and hear more about the alumni JHB offering.
Stellenbosch University
Academic opening 2017
MILITARY ACADEMY ACADEMIC OPENINGThe evening of 26 January, saw first year students and staff of the Military Academy attending the Academic Opening for 2017. The unit were privileged to have Counselor Andre Kruger representing the mayor of...
Stellenbosch University
Maroon Machine succeeds on and off the field
Message from Ilhaam Groenewald, Chief Director Maties Sport The Maroon Machine has put in an immense effort to succeed on and off the field this year. I would like to thank the Maties Sport staff for the continual excellence in their work...