7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Suikerbelasting nie genoeg om vetsug, nie-oordraagbare siektes te bekamp
Die Suid-Afrikaanse regering het in April 2018 in reaksie op 'n aanbeveling van die Wêreldgesondheidsorganisasie 'n belasting op suikerversoete drankies (SVD's) – bekend as die gesondheidsbevorderingsheffing (GBH) – ingestel in 'n poging om...
Stellenbosch University
Laat klimaatsverandering visse na kouer waters migreer?
Is kommersieel belangrike visspesies besig om by die warmer water van ons oseane aan te pas of migreer hul na koeler areas wat dus beteken dat hul plaaslik uitsterf? Die antwoord op hierdie belangrike vraag kan 'n massiewe impak hê op die...
Maties Sport
Building a Competitive Culture: Q&A with New Maties Tennis Coach Pascal Guebert
Maties Sport has appointed experienced coach Pascal Guebert as the new coach of Maties Tennis. With nearly three decades of coaching experience and a strong track record in player development, Guebert brings a clear vision for the future of...
Stellenbosch University
Plaaslike agritech-geleentheid oorbrug bedryfsgapings tydens eerste Cape Agritech Connect
Die eerste Cape Agritech Connect geleentheid het meer as honderd deelnemers uit 'n groot verskeidenheid sektore in die Wes-Kaapse landboubedryf bymekaar gebring. Die prentjiemooi Boschendal-landgoed was die ideale plek vir innovasie en...
Responsibility Centre Operations and Finance
Mandy’ se pad geteer met vasberadenheid, leer en toewyding
RC Operations and Finance Excellence Award: Mandy Wanza, Coordinator: Software Licensing and Training, IT
Stellenbosch University
US Professor as direkteur van globale entstofnavorsingsnetwerk aangestel
Professor Samantha Sampson, 'n bekende tuberkulose (TB)-navorser van die Universiteit Stellenbosch (US), is aangestel as die Direkteur van die VALIDATE-netwerk, 'n wêreldwye samewerkingsprojek wat daarop gemik is om entstofontwikkeling vir...
Stellenbosch University
Jy hoef nie Einstein te wees om met neutrino’s te werk nie
As subatomiese partikels, kernwapens en wetenskapfiksieflieks soos Star Trek jou interesseer, is 'n loopbaan in kernfisika dalk net die ding vir jou. Dít is wat BSc-alumnus Milton van Rooy gemotiveer het om eksperimentele kernfisika aan...
Stellenbosch University
Nobelpryswenner tree as hoofspreker op by Departement Ekonomie se eeufeesviering
Die Nobelpryswenner Abhijit Banerjee was die hoofspreker by 'n aanlyngeleentheid op Vrydag, 9 Oktober 2020, ter viering van die eeufees van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch. Banerjee, hoogleraar in ekonomie aan die...
Stellenbosch University
Prof Dzama skryf saam aan boek oor Zimbabwe se inheemse vee
Prof Kennedy Dzama, 'n uitgelese professor in Dieretling en Genetika in die Departement Veekundige Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), het meegewerk aan 'n boek wat die kollig plaas op hoe belangrik inheemse veerasse soos...
Stellenbosch University
Afrikaans to follow
Afrikaans to follow Social impact (SI) is a key strategic priority of Stellenbosch University whereby it commits itself to reciprocally influence, motivate and activate stakeholders both in the university and in society towards positive...