7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Department of Philosophy
‘A view from solidarity’ and ‘A view from Environmental Ethics’
At the beginning of April, just after the first phase of South Africa’s hard lockdown at level 5 was announced, I, together with a number of colleagues from Southern Africa and further afield, was approached by the Regional Office of UNESCO...
Stellenbosch University
Wentzel taking parasport to new heights
Wentzel Barnard Sport Manager: Maties ParaSport Wentzel Barnard, an alumnus who studied at Stellenbosch University from 1987 until 1994, has a long history with Stellenbosch University, Maties Sport and Maties Parasport. Wentzel’s...
Stellenbosch University
Studentegemeenskappe verwelkom nuwe personeellede
The Centre for Student Communities (CSC) within the Division Student Affairs recently welcomed new members to its team of staff, serving as ResEd coordinators and residence heads within the various student communities at Stellenbosch...
Stellenbosch University
Comrades 2025: Help Maties oor die wenstreep
Die Universiteit Stellenbosch (US) doen 'n beroep op alle Maties (en vriende van Maties) wat vanjaar aan die Comrades-marathon deelneem om by die #Move4Maties-gemeenskap aan te sluit en fondse in te samel vir studente in finansiële nood...
Stellenbosch University
Vyf maniere om 5g sout per dag te gebruik
Hierdie inligtingsblad is saamgestel deur die Voedingsinligtingsentrum van die Universiteit Stellenbosch (NICUS). Wêreld Soutbewustheidsweek word van 12 tot 18 Maart 2018 herdenk. Baie mense gebruik heelwat meer sout as wat nodig is, en...
Stellenbosch University
Bewaar jou spesiale verbintenis met ‘n Afrikaanse woord
'n Paar mense leef hul spesiale verbintenis met sekere Afrikaanse woorde uit en koop of borg die woord. Een van die woordkopers is Koos Bekker, 'n media-entrepreneur en vorige hoof- uitvoerende beampte van Naspers. Bekker het die woord...
Stellenbosch University
Aardwetenskap-studente op wintervaart met die SA Agulhas II
Steekproefmonsters van meer as 3 000 liter seewater, 30 kg gevriesde yskerne, sowel as monsters van pannekoekys, sneeu en atmosferiese stof. Dit is die waardevolle vrag wat 'n span van nagraadse studente in die Departement Aardwetenskappe...
Stellenbosch University
Historiese ooreenkoms tussen US, provinsiale regering ‘sal ook gemeenskappe, pasiënte baat’
Ná agt jaar van onderhandeling is ʼn historiese bilaterale ooreenkoms tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid (DvG) bereik, wat die verhouding tussen hierdie opleidings- en diensleweringsvennote...
Stellenbosch University
Kan tee regtig jou bloedsuiker verlaag?
Baie meer navorsing is nodig voordat die vraag of tee 'n doeltreffende behandeling vir die verlaging van hoëbloedsuiker en die bestuur van diabetes is beantwoord kan word, meen drr Hanél Sadie-Van Gijsen & Liske Kotze-Hörstmann (Sentrum vir...
Stellenbosch University
Navorsing met impak ten toon gestel by FGGW se 66ste Akademiese Jaardag
Klimaatsverandering is tans die grootste bedreiging vir die mensdom en globale gesondheid. Dit raak die hele wêreld en dit het geen respek vir grense nie. Die Amerikaanse Centres for Disease Control and Prevention (CDC) het gewaarsku dat...