7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US versterk navorsingsvennootskap in Afrika
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (14 Februarie) geskiedenis gemaak toe hy sy navorsingsvennootskap met die African Peer Review Mechanism (APRM), ʼn onderafdeling van die Afrika-unie (AU), versterk het. 'n Amptelike akte van...
Stellenbosch University
EBW-alumnus ontvang hoogste finansiële beplanningstoekenning
'n Alumnus van die US Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, wie se pad na sukses met tragedie in 'n afgeleë plattelandse dorpie begin het en by die US Bestuurskool (USB) tot verwesenliking gekom het, is met die 2019 Finansiële...
Stellenbosch University
Oproep vir volgende generasie om onwaarhede te ontbloot
Die bekroonde skrywer, redakteur, satirikus en rubriekskrywer, me Marian Thamm, het 'n beroep op die opkomende generasie gedoen om te help om onwaarhede te ontbloot. Sy het Maandagaand (19 Augustus 2019) die agtste jaarlikse Frederick van...
Stellenbosch University
US eredoktorsgrade aan uitstaande individue
Die Universiteit Stellenbosch (US) verleen elke jaar eredoktorsgrade aan uitstaande individue van Suid-Afrika en internasionaal. Die eregrade erken en beloon uitnemendheid in 'n verskeidenheid terreine en identifiseer dié individue as...
Stellenbosch University
Top Sielkunde-student verower gesogte Kanseliersmedalje
Dr Xanthe Dawn Hunt (27) van Pietermartizburg in KwaZulu-Natal, is, voordat sy die gesogte Kanseliersmedalje gisteraand (13 Desember) tydens die Universiteit Stellenbosch (US) se sewende gradeplegtigheid in die Coetzenburg-sentrum ontvang...
Stellenbosch University
Maritieme kundigheid in SIGLA@ Stellenbosch
Prof Henri Fouché en Dr Frank van Rooyen is beide gekies om saam met internasionale organisasies in die veld van maritieme veiligheid te werk. Prof Fouché (Buitengewone Professor SIGLA) het die Suid Afrikaanse afvaardiging vergesel na...
Stellenbosch University
Vensters 2019 bekoor duisende ondanks sterk wind
Nie eens uitdagings soos 'n stormsterk wind wat verhoë aan flarde geruk het en 'n nukkerige aanlyn-verkoopstelsel kom 'n demper op die gees by Vensters 2019, die jaarlikse straatteater-geleentheid wat Vrydagaand (1 Februarie) op die kampus...
Stellenbosch University
Samewerkende forum tussen SA en Swede wil ingewikkelde wêreldprobleme pak
Samelewings wêreldwyd staar ingewikkelde uitdagings in die gesig wat strek van klimaatsverandering en voedselsekuriteit tot kwessies oor geslag en ras en talle ander probleme rakende maatskaplike transformasie. Hierdie uitdagings verg...
Stellenbosch University
Maties se Eeufeeswyn nou beskikbaar – met die druk van ’n knoppie
Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas 'n beperkte reeks Pinotage bekendgestel as deel van die herdenking van sy eeufees. Slegs 2000 bottels, elk individueel genommer, van dié amptelike eeufeeswyn, die “Eeufees Pinotage", is deur die US...
Stellenbosch University
Huldeblyk aan Winnie Madikizela-Mandela by die Universiteit Stellenbosch
Personeel en studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek (12 April) op die Rooiplein op kampus byeengekom om hulde te bring aan die vryheidsvegter en “moeder van die nasie" Winnie Madikizela-Mandela, wat op 2 April op 81...