7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Middle Management Mentoring and Coaching Programme for Local Government
On Wednesday 21 September 2022, selected Mentors (Municipal Managers) and Mentees came together for a one-day Orientation Workshop on the Stellenbosch University Bellville Park Campus for the Middle Management Mentoring and Coaching...
Stellenbosch University
US en Departement van Verdediging teken Memorandum
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Departement van Verdediging het onlangs 'n Memorandum van Verstandhouding onderteken om die verhouding tussen die twee instellings, wat uit die 1960's dateer, te versterk. Volledige berig in...
Stellenbosch University
SU’s chess staff team wins chess trophy at USSA 2023
Stellenbosch University's staff chess team won the prestigious 2023 Universities South Africa Sport Association (USSA) trophy as winners in this year's tournament held on 6 and 7 October 2023 at the University of the Western Cape (UWC). The...
Stellenbosch University
Professor Sandy Liebenberg: Bewaarder van die Grondwet
Die Universiteit Stellenbosch se prof Sandy Liebenberg het pas 'n termyn van vier jaar in die VN se Komitee vir Ekonomiese, Sosiale en Kulturele Regte (CESCR) voltooi. Die CESCR is die instansie wat toesig hou oor en die betekenis van die...
Stellenbosch University
Stellenbosse teoretiese fisikus vereer met SAIP Gouemedalje
In sy loopbaan as 'n teoretiese fisikus het Prof Hendrik Geyer nooit geaarsel om sy moue op te rol as dit kom by die groot probleme in fisika nie. Sy betrokkenheid strek van die ontwikkeling in die 1990s van 'n wiskundige raamwerk wat...
Stellenbosch University
Universiteite is enjins vir innovasie en navorsing – Prof Sibusiso Moyo
Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie is op 21 April gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian, skryf prof Sibusiso Moyo, Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies, dat universiteite enjins vir innovasie en navorsing...
Stellenbosch University
The Ubuntu Dialogues: Revisit. Rethink. Reimagine Conference kicked off
The Ubuntu Dialogues: Revisit. Rethink. Reimagine conference kicked off at Stellenbosch University yesterday against the backdrop of a new art exhibition which highlighted slavery and its dehumanizing effects on people captured in the...
Stellenbosch University
"Verkleurmannetjie" van die naaldekoker-wêreld verander vinnig van kleur
Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch sê Overbergse naaldekoker is die enigste insek wat 'merkwaardig vinnig' kleur kan verander weens temperatuur – by mannetjies én wyfies Die Spesbona waterjuffer is een van die min...
Modern Foreign Languages
Gereelde Vrae
Study Languages at Stellenbosch University Learn French in Stellenbosch Learn German in Stellenbosch Learn Chinese in Stellenbosch Learn Spanish in Stellenbosch Learn a new language in Stellenbosch Study literature in Stellenbosch French...
Stellenbosch University
US-kwantumkundige ontvang Italiaanse ridderskap
Een van die Universiteit Stellenbosch (US) se top-akademici, prof Francesco Petruccione van die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke, het die naweek ʼn buitengewone eerbewys ontvang toe die Italiaanse ambassadeur in Suid-Afrika die Orde...