7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
FGGW-graduandi aangespoor om gesondheid as ʼn mensereg te bevorder
Prof Jimmy Volmink, uittredende Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch, het die Fakulteit se pas gegradueerde gesondheidsorgpraktisyns weggestuur met 'n uitdaging om nie net...
Stellenbosch University
“Lewende laboratorium" beoog om US in slimkampus te omskep
Deur die Afdeling Fasiliteitsbestuur as 'n lewende laboratorium te gebruik word toekomsgerigte stelsels en prosesse al sedert 2015 in werking gestel om die Universiteit Stellenbosch (US) in 'n slimkampus te omskep. Volgens Nicolette van...
Microbiology
Plankton Manifes onthul belangrikheid van “onsigbare organismes”
Voortdurende ontwrigting van plankton-ekosisteme as gevolg van menslike aktiwiteite in ons oseane sal onvermydelik groot impakte hê op seelewe soos ons dit tans ken, wat waarskynlik tot onvoorsiene en potensieel dramatiese gevolge sal lei...
Microbiology
Klein mikrobes opgeroep in die stryd teen klimaatsverandering
Prof. Thulani Makhalanyane van die Universiteit Stellenbosch se Departement Mikrobiologie is een van 18 toonaangewende mikrobioloë wêreldwyd wat internasionale regerings aanspoor om mikrobes aan te wend in die stryd teen klimaatsverandering...
Stellenbosch University
COVID-19: US stel belangrike voorsorgmaatreëls in
15 Maart 2020: COVID-19: Lesings Lesings by die Universiteit Stellenbosch gaan voort gedurende die samesprekings tussen die Minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Tegnologie, Rektore van universiteite en Universiteite Suid-Afrika (USAf)...
Stellenbosch University
AC21 Nalatenskap Simposium baan die weg vir leergeleenthede en samewerking oor toekomstige volhoubare ontwikkelingsdoelwitte
Die Akademiese Konsortium 21 (AK21) is gestig om universiteite te vereniging en sinvolle gesprekvoering oor hulle impak op die samelewing te fasiliteer. Die AK21 het aan die einde van Maart 2024 ontbind, maar die vennootskap se nalatenskap...
Stellenbosch University
Navorsers gebruik unieke fluitroepe van dolfyne om populasiegrootte en beweging in die natuur te bepaal
'n Internasionale span wetenskaplikes het daarin geslaag om met behulp van die eiesoortige fluitgeluide van bottelneusdolfyne, die grootte van hul populasie te bepaal én hulle beweging langs die Namibiese kuslyn na te spoor. Met hierdie...
Stellenbosch University
US afwentelmaatskappy help skool om eerste energie-doeltreffende sertifikaat in SA te kry
Die afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch (US), GreenX Engineering, se inisiatiewe om die Laerskool Cloetesville in Stellenbosch toe te rus met energiebesparende tegnologie, het gemaak dat dit die eerste skool in Suid-Afrika...
Stellenbosch University
Innovus spinout CubeSpace secures R47m VC funding for global expansion
Stellenbosch University and Innovus spinout company CubeSpace, a leading satellite component manufacturer, has secured R47m venture capital funding to fuel its global expansion. After establishing itself as a leader in the CubeSat market...
Stellenbosch University
Maties-kenner help Covid-19-taakspan om sportgeleenthede veiliger te maak
ʼn Sport- en oefeningkenner van die Universiteit Stellenbosch (US) is ʼn lid van ʼn hoëvlak- internasionale Uitbreekvoorkomingstaakspan wat ʼn gratis aanlyn instrument ontwikkel het om geleentheidsorganiseerders te help om die Covid-19-risiko...