7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Newly appointed Research Fellow visits SIGLA. Dr Math Noortmann
Newly appointed Research Fellows visits SIGLA at the Saldanha campus of Stellenbosch University. Dr Math Noortmann and Dr Juliette Koning (second from right) is from Coventry University in the UK
Stellenbosch University
Emma het groot drome – binne en buite die swembad
Maties Swem se Emma Chelius was net agt maande oud toe sy haar eerste waterveiligheidsklas bygewoon het. Nou, net meer as 20 jaar later, is hierdie BCom-student in haar derde jaar gekies vir die Suid-Afrikaanse span wat van 23-30 Julie aan...
Opedag op kampus: Saterdag 18 April 2026
Opedag op kampus: Saterdag 18 April 2026
Stellenbosch University
US-joernalistiekstudente se dokumentêr debuteer by gesogte Encounters-rolprentfees
ʼn Projek van vier alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Joernalistiek wat hulle verlede jaar voltooi, is by die 26ste Suid-Afrikaanse internasionale dokumentêre fees Encounters vertoon. Die dokumentêr, Van Brood en...
Stellenbosch University
Studente-inisiatief pak voedselonsekerheid op Tygerberg-kampus aan
'n Toegewyde groep studentevrywilligers maak 'n tasbare verskil in die lewens van hul eweknieë deur die Tygerberg Pantry-projek (TPP), 'n noodondersteuningsinisiatief wat voedselonsekerheid onder studente by die Fakulteit Geneeskunde en...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Studente-inisiatief pak voedselonsekerheid op Tygerberg-kampus aan
Studentevrywilligers maak 'n tasbare verskil in die lewens van hul eweknieë deur die Tygerberg Pantry-projek (TPP). Die TPP is 'n noodondersteuningsinisiatief wat voedselonsekerheid onder studente by die FGGW aanspreek. Die projek oorbrug...
Stellenbosch University
Martin Smit nou kurator by Hortus Botanicus in Amsterdam
Martin Smit, kurator van die US Botaniese Tuin, is aangestel as die nuwe kurator van versamelings by een van die wêreld se oudste tuine – die Hortus Botanicus in Amsterdam. Toevallig gaan Martin ook in beheer wees van 'n wêreldbekende...
Stellenbosch University
Menseregte in die kollig by Afrika-dag simposium
Afrika-dag bied die geleentheid om ons Afrika-identiteit te vier en om te herontdek wat dit beteken om van Afrika te wees, het dr Leslie van Rooi aan afgevaardigdes gesê by die Afrika-dag simposium van die Universiteit Stellenbosch (US) se...
Stellenbosch University
Vleiswetenskaplike dr Mapiye ontvang toekenning vir sy navorsing in Afrika
Vleiswetenskaplike dr. Cletos Mapiye van die Departement Veekundige Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch is een van drie Afrika wetenskaplikes wat 'n 2020 Young African Researchers-toekenning ontvang het van die Arabiese Republiek...
Stellenbosch University
Volhoubaarheid: wat ons van ons voorouers kan leer
Ons het baie om by ons grootouers te leer. Hulle het volhoubaarheid verstaan: hulle het water bewaar (en nooit gemors nie), ons grootouers het krag met windmassa opgewek, organies geboer en van kos uit die land geleef. Hulle het groot...