7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Die gesondheid van grond in organiese vrugteboorde in die Wes-Kaap van nader bekyk
Boerdery in die Wes-Kaap vervul nognie die groot aanvraag vir organies geproduseerde produkte nie, al is Suid-Afrika een van die grootste uitvoerders van organiese produkte. Meeste plase in die Wes-Kaap maak gebruik van tradisionele...
Stellenbosch University
US, KU Leuven ken eerste gesamentlike doktorsgraad toe
Die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (22 Maart 2018) sy eerste gesamentlike doktorsgraad toegeken. Dr Kurt Schütte het 'n gesamentlike doktorsgraad in Sportwetenskap van die US en een van sy oudste...
Stellenbosch University
Die gesondheid van grond in organiese vrugteboorde in die Wes-Kaap van nader bekyk
Boerdery in die Wes-Kaap vervul nognie die groot aanvraag vir organies geproduseerde produkte nie, al is Suid-Afrika een van die grootste uitvoerders van organiese produkte. Meeste plase in die Wes-Kaap maak gebruik van tradisionele...
Stellenbosch University
Sitrus: Meer fokus op windlanings nodig
In die laaste helfte van die jaar kan die Wes-Kaap se suidoostelike winde baie skade aanrig aan jong mandaryn-vrugte, omdat dit saamval met die eerste 12 weke na vrugset. Wanneer die wind meer intens raak tussen Oktober en Desember kan dit...
Faculty of Science
Nuuskierigheid oor lig lei tot PhD in fisika
Dr Anneke Erasmus is een van ses vroue wetenskaplikes om hul doktorsgrade in Fisika tydens die Universiteit Stellenbosch se Maart gradeplegtigheid te ontvang. Sy het verskeie terugslae beleef, waaronder beurtkrag en ’n gebarste waterpyp...
Stellenbosch University
Newly appointed Research fellow visits Sigla. Dr Juliette Koning
Newly appointed Research Fellows visit SIGLA at the Saldanha campus of Stellenbosch University. Dr Juliette Koning (second from right) from Oxford Brooke's University, UK.
Stellenbosch University
Die US Argief – ons Universiteit se institusionele geheuebank
Die Amerikaanse skrywer en Nobelpryswenner Pearl Buck het op 'n keer gesê: “If you want to understand today you have to search yesterday." By die Universiteit Stellenbosch (US) sou 'n ondersoek na die geskiedenis van die Universiteit jou...
Stellenbosch University
Uitnemendheid in wetenskap, tegnologie en innovasie vir Afrika
ʼn Afrikadag-meningsartikel deur prof Wim de Villiers* wat op 25 Mei 2021 deur Business Day gepubliseer is. Klik hier vir daardie weergawe, of lees die vertaling hieronder. Die volledige Engelse teks is ook beskikbaar deur op “English" regs...
Stellenbosch University
Navorsingspublikasie wys US se bydrae tot globale volhoubare ontwikkelingsdoelwitte
Die vinnige opsporing van heuningbedrog; die rol van vroue in die weermag; die verband tussen hartsiektes en geestesgesondheid; loopbaanontwikkeling vir jongmense in townships; die gebruik van naaldekokers om die stand van waterbronne te...
Stellenbosch University
CapeNature en loopbaangeleenthede in bewaringswetenskap
Dr Ernst Baard, uitvoerende hoof van bewaringsbedrywighede by CapeNature, het op Vrydag 4 Maart 2022 aan die HonsBSc-studente in die Departement Plant- en Dierkunde 'n oorsig oor loopbaangeleenthede in bewaringswetenskap gegee. CapeNature...