7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Fakulteit se eeufeesviering belig die bydrae van lettere en sosiale wetenskappe tot die vorming van ons wêreld
“Die fakulteit het 'n interessante trajek gevolg sedert sy aanvang, selfs voor die formele vestiging van US in 1918. Dit was die eerste fakulteit wat 'n vrou op professorale vlak aangestel het, maar het nie aan omstredenheid ontsnap nie...
Stellenbosch University
Navorsingspublikasie beklemtoon US se sosiale impak
"Hierdie publikasie is ʼn refleksie van ons navorsingsaktiwiteite wat ʼn bydrae lewer tot ʼn getransformeerde samelewing. Dit beklemtoon ons verbintenis tot die ontwikkeling van menslike kapitaal en belig ook die uitstaande werk van sommige...
Stellenbosch University
US maak volhoubaarheid tasbaar
Volhoubaarheid is die gonswoord van die 21ste eeu én een van die Universiteit Stellenbosch (US) se voorrangsake. Onlangse ontwikkelings op die US-kampusse maak omgewingsvolhoubaarheid nou 'n tasbare werklikheid. Volgens die Wêreldkommissie...
Stellenbosch University
“Crowdfunding”-projek om Kayamandi-kinders by fynbosnavorsing te betrek
Die lewe gaan vir PhD-student Joey Hulbert oor meer as net die mikpunt om sy doktorsgraad te behaal oor mikrobes wat siektes onder fynbosplante kan veroorsaak. Hy sê hy sal baie tevrede wees as hy net in die proses soveel moontlik mense –...
Stellenbosch University
SA se oorvloedige sonskyn hou groot potensiaal in vir elektriese minibus-taxi’s
Dit mag dalk nog 'n hele ruk duur voordat ons elektriese minibus-taxi's op ons paaie sien, maar wanneer die tyd aanbreek, sal ons ons oorvloedige sonenergie-hulpbronne kan ontgin om hulle aan te dryf. Só meen navorsers van die Universiteit...
Stellenbosch University
Ons moet ʼn regverdige en inklusiewe samelewing vir almal skep
Op Saterdag (3 Desember 2016) vier ons die Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede. In ʼn meningsartikel wat Donderdag (1 Desember 2016) in Eikestadnuus gepubliseer is, skryf dr Marcia Lyner-Cleophas van die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
WÊRELD HEPATITISDAG 2019
Wêreld Hepatitisdag 2019 is op 28 Julie. Hierdie datum is gekies omdat dit die verjaarsdag is van die wetenskaplike Nobelpryswenner, dr. Baruch Blumberg, wat die hepatitis B virus (HBV) ontdek en 'n diagnostiese toets en entstof vir die...
Stellenbosch University
ADA 2025 Hibriede Somerskool Versterk Doktorale Opleiding Regoor Afrika
Die African Doctoral Academy (ADA), gevestig by Stellenbosch University International, het onlangs sy uiters suksesvolle 2025 Hibriede Somerskool afgesluit. Die program het van 22 Januarie tot 7 Februarie plaasgevind, met sessies wat beide...
Stellenbosch University
US besluit op lewensvatbare voorsiening
* Afrikaanse berig sal binnekort beskikbaar wees Despite the latest wave of protest action in which dismissed workers of external service providers are allegedly playing a key role, Stellenbosch University (SU) remains committed to viable...
Stellenbosch University
Oefening tydens kinderjare bevoordeel serebraal gestremde persone later in hulle lewe
Die resultate van ʼn onlangse studie dui daarop dat indien kinders met serebrale gestremdheid vanaf ʼn jong ouderdom oefen, hulle moontlik later in hulle lewe negatiewe sekondêre veranderinge geassosieer met serebrale gestremdheid kan vermy...