7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Ondersteuning, leiding beskikbaar vir Tygermaties
"As jy 'n student is op enige Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe-kampus wêreldwyd, is die kanse groot dat jy ekstra ondersteuning gaan nodig hê." Só sê An-Maree Nel, senior kliniese sielkundige by die Sentrum vir Studentevoorligting- en...
Stellenbosch University
US-eredoktorsgraad vir musiek-ikoon Jonathan Butler
Die internasionaal-erkende Suid-Afrikaanse komponis en liedjieskrywer, Jonathan Butler, is Maandag (24 Maart 2025) deur die Universiteit Stellenbosch (US) met ʼn eredoktorsgraad by die instelling se Maart-gradeplegtigheid vereer. Butler het...
Stellenbosch University
Meesterstudie bring hoop vir veiliger, omkeerbare manlike voorbehoeding
'n Nuwe studie by die Universiteit Stellenbosch (US) toon dat 'n veiliger, doeltreffender en omkeerbare voorbehoedmiddel vir mans binne bereik is. Kyla Raoult, wat Dinsdag (10 Desember 2024) haar meestersgraad in Polimeerwetenskap by die US...
Stellenbosch University
Shark Safe Barrier™ by gewilde strandoord op Réunion getoets
Haai-afskrikkingstegnologie wat deur 'n span navorsers van die Universiteit Stellenbosch ontwikkel is, word tans aan die kus van Réunion in die Indiese Oseaan getoets. Die Shark Safe Barrier™ is die mees gevorderde haaispesifieke...
Stellenbosch University
Tygerberg-kampus stel nuwe buitelug-gimnasium bekend
Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het op die Tygerberg-kampus 'n splinternuwe buitelug-gimnasium geopen vir gebruik deur die studente en die personeel. Die inisiatief, wat gelei is deur...
Stellenbosch University
Soeklig val op Taal by US-Konvokasie-vergadering
Die Universiteit Stellenbosch (US) bly verbind tot die gebruik van Afrikaans - tesame met Engels - as onderrigtaal in die konteks van inklusiwiteit en veeltaligheid, het prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die US, aan...
Stellenbosch University
Essensiële olies in kalwers se dieet kan E. coli onder beheer hou
Monensin is ʼn antimikrobiale middel wat gebruik kan word om mikro-organismes dood te maak of die groei daarvan te voorkom. Monensin word dikwels in die dieet van kalwers op suiwelplase ingesluit om dermkanaal infeksies te voorkom wat deur...
Stellenbosch University
Nuwe gids help SA sitrusboere met bemestingskwessies
'n Nuwe handboek bied uitgebreide insigte aan Suid-Afrika se uitvoergedrewe sitrusbedryf oor die voedingsbehoeftes van sitrusbome, hoe om blaar-, grond- en watermonsters te neem en te interpreteer, en hoe om te identifiseer wanneer bome...
Stellenbosch University
Navorsing verbeter die lewens van MIV-blootgestelde, maar onbesmette kinders
Professor Amy Slogrove, ʼn pediater en epidemioloog by die Departement Pediatrie en Kindergesondheid aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs ʼn toekenning ter waarde van $2 225 382 (meer as R33 miljoen) ontvang van die Nasionale...
Faculty of Science
Wetenskaplikes vind nog ’n stukkie van die lang-Covid-legkaart
’n Nuwe studie het ’n strukturele verband tussen sirkulerende mikrobloedstolsels en “neutrophil extracellular traps (NETs)” – netwerke van ekstrasellulêre DNA-stringe – by individue met lang-Covid blootgelê. Wanneer hierdie interaksie nie...