7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Slimfone lei studente se aandag af tydens lesings
Digitale tegnologieë, veral slimfone, het so 'n integrale deel van ons lewens geword dat dit moeilik is om die lewe daarsonder voor te stel. Vandag spandeer mense elke dag meer as drie ure op hul fone. “Hoewel toenemend slimmer digitale...
Stellenbosch University
Prof Oonsie Biggs ontvang A-evaluering van NNS
Prof Reinette (Oonsie) Biggs, die bekleër van die DWT/NNS Navorsingsleerstoel in Sosio-ekologiese Stelsels en Veerkragtigheid, het onlangs 'n A-evaluering van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) ontvang, 'n eerste vir die Fakulteit...
Stellenbosch University
Dr Erna Blancquaert ontvang beurs om Wynmeester te word
'n Wingerdboukundige en navorser van die Universiteit Stellenbosch, dr Erna Blancquaert, is een van slegs twee ontvangers wêreldwyd van die 2021 T aylor's Port Golden Vines Diversity Scholarships. Die beurs, wat 55 000 Britse pond beloop...
Department of Journalism
Dr. Jordaan besoek Europa om akademiese samewerking te ondersteun
Dr. Marenet Jordaan van die Universiteit Stellenbosch het onlangs Europa besoek om samewerking in joernalistieke navorsing te bevorder. Sy het vier lande besoek en Suid-Afrikaanse bevindinge vir die Worlds of Journalism Study aangebied, met...
Stellenbosch University
Raak hierdie Mandela-maand betrokke
Die Afdeling Sosiale Impak, die Transformasiekantoor, Menslike Hulpbronne: Personeelgesondheid en ‑welwees, die Taalsentrum, die onderskeie studentegemeenskappe en die Studenteraad nooi die studente- en personeelgemeenskap van die...
Stellenbosch University
Brandstofheffing dalk binnekort iets van die verlede
Die brandstofheffing of belasting wat op elke liter petrol betaal word is 'n belangrike inkomstestroom vir die regering, maar dié stroom kan in die nabye toekoms opdroog. Só meen prof Stephan Krygsman, 'n kenner in Vervoerekonomie in die...
Stellenbosch University
Druiwepulp kan voerkrale 'n ekonomiese hupstoot gee
Vleisbeesboere kan gerus die ekonomiese voordele daarvan oorweeg om gedroogde druiwe- en sitruspulp as 'n bron van vesel te voer vir diere wat in voerkrale grootgemaak word. Só sê veekunde-navorser dr Tawanda Tayengwa van die Universiteit...
Stellenbosch University
Samewerking noodsaaklik om gesondheidsuitdagings aan te spreek
Nie net dra Afrika – met beperkte hulpbronne – ʼn oneweredige groot las van infeksie- en nie-oordraagbare siektes en beserings nie, maar dit is ook kwesbaarder vir die impak van rampe wat verband hou met klimaatsverandering, soos vloede...
Stellenbosch University
Vele musikante en talente... Ons skep ‘n orkes wat groter is as die somtotaal van sy dele
‘n Groot universiteit, gedrewe deur navorsing, maak staat op die samewerking van kollegas en studente binne die organisasie, asook plaaslike en internasionale belanghebbendes. Sommige bestuurskole gebruik die analogie van simfonieorkeste om...
Stellenbosch University
SU Earth scientists active at the International Geological Congress (IGC)
The prestigious IGC, International Geological Congress, will be hosted in Cape Town this winter. Also referred to as the 'World Cup of Geosciences' as it is the most important activity of the International Union of Geological Sciences (IUGS...