7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Die Aanpak van Armoede, Voedselonsekerheid, en Bestaansbeveiliging via Vordering met MOD’e en die Aanvang van VOD’e
ʼn Onlangse werksessie, gereël deur Elina Amadhila, ʼn Iso Lomso-genoot by die Stellenbosch Instituut vir Gevorderde Navorsing, het die vooruitgang met die bereiking van die millennium ontwikkelingsdoelwitte (MOD'e) en die belangrikheid van...
Stellenbosch University
Nothing can take André away from his duties
André Steenkamp is a patrol leader in the Risk Management and Campus Security department under Facilities Management. Andre joined Stellenbosch University 23 years ago. Andre is extremely loyal to his team and Stellenbosch University and...
Stellenbosch University
Hands-on training encourages
Seventeen different workshops were offered at the annual Training Initiative of the Central Analytical Facilities (CAF) from 18-22 June. Participants received high quality, hands-on training on the use and functioning of a range of high...
Stellenbosch University
PhD-studie ondersoek impak van droogte op appel- en koringboere in die Wes-Kaap
Vir die kerngebiede waarin koring- en appelproduksie bedryf word, was die onlangse meerjarige droogte die ergste in 30 jaar. Dit kan 'n vroeë teken wees van die uitwerking van klimaatsverandering op landbou in die winterreënvalstreek van...
Stellenbosch University
Ontmoet Dr Insekboer!
Ontmoet dr Michael Woods, bes moontlik die hoogs gekwalifiseerde insekboer in die wêreld. Vir sy doktorsgraad in veekundige wetenskappe het hy navorsing gedoen oor hoe om insekte die beste moontlik te versorg en te voed sodat daar op groot...
Stellenbosch University
SUNCEP stel nuwe GDO kursusse aan onderwysgemeenskap bekend
Op Saterdag 10 Oktober 2016 het die Sentrum vir Pedagogie in die Fakulteit Opvoedkunde (SUNSEP), sewe nuwe Gevorderde Diploma in Onderwys (GDO) aan ongeveer 40 lede van die Wes-Kaap (WKOD) en Noord-Kaap Onderwysdepartemente bekendgestel...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die lewe: Justin Alberts
Ons het Mei met die viering van Werkersdag ingelui en ons dra hierdie reeks artikels op aan ons personeel en hul belangrike bydrae tot die Universiteit Stellenbosch (US). Justin Alberts speel ʼn kardinale rol by die US se Afdeling...
Stellenbosch University
The cancer conundrum
Afrikaans to follow shortly. Cancer, from its first documented evidence ~3000 BC to what we would consider the brink of the 5th industrial revolution, remains a formidable adversary that afflicts all communities without discrimination or...
Stellenbosch University
Die eksaktheid van wiskunde inspireer
Dit was die eksaktheid van wiskunde en die pynlike noukeurigheid wat dit verg, wat aanvanklik dr. Eric Andriantiana as skoolseun in Vangaindrano in die suidooste van Madagaskar, aangetrek het. Vandag het hy 'n Phd in Wiskunde van die...
Stellenbosch University
Groot prestasie vir SA-gebaseerde entrepreneurskap-navorsingsvennootskap
Tydens ’n glansryke gala-aand op 3 Junie 2025 is die Universiteit Stellenbosch (US) se Allan Gray Centre for Africa Entrepreneurship (AGCAE) en sy vennote vereer en as wenners in drie kategorieë aangekondig tydens die 2025 GEN Compass...