7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Forel gulsige roofvisse van inheemse Rooivlerkies
Prof Brian van Wilgen, emeritus professor verbonde aan die DWI/NSS Sentrum van Uitnemendheid vir Indringerbiologie, het onlangs 'n repliek geskryf in reaksie op Ed Stoddard se artikel “ Trout wars: In a developing country with so many...
Stellenbosch University
Die toekoms in met hernubare energie
In die lig van voortgesette #climatestrikes en groter bewuswording oor klimaatsverandering wêreldwyd raak prof Ntshengedzeni Sampson Mamphweli se werk as direkteur van die Sentrum vir Hernieubare en Volhoubare Energie (CRSES) belangriker...
Stellenbosch University
Sagtevrugtebedryf erken prof Leopoldt se bydrae tot die landbousektor
Prof Leopoldt van Huyssteen, Uitvoerende Bedryfshoof van die Universiteit Stellenbosch en voormalige dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe, het die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf se Voorloper-toekenning ontvang. Hierdeur word sy...
Stellenbosch University
US wiskundige dra by tot kartering van globale boom-mikrobe-simbiose
'n Wiskundige ekoloog van die Universiteit Stellenbosch, Prof Cang Hui, is lid van 'n internasionale span van meer as 200 wetenskaplikes wat 'n globale kaart ontwikkel het wat meer as 31 miljoen bome en 28 000 boomspesies betrek, en die...
Stellenbosch University
US graduatus gebruik persoonlike ervaring om jeug in sy gemeenskap te help
Stel jou voor: Jy moet elke dag met die trein pendel. Jy is een van die laaste passasiers heel agter in die trein. Jou stasie is die heel laaste stasie op die Sentrale lyn wat jou deur die Kaapse Vlakte neem: Kapteinsklip. “Dit is vanwaar...
Stellenbosch University
FGGW-bemarking stel baanbrekende kommunikasie-inhoudsentrum bekend
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het ʼn splinternuwe bemarking-en-kommunikasie-inhoudsentrum bekend gestel, wat ten doel het om omvattende bemarkingsteun aan FGGW-personeellede en -studente te bied. Me Ronel Bester...
Stellenbosch University
‘Ek wil ʼn nuwe weg baan vir die volgende generasie’
As 'n bekroonde voedselwetenskaplike het Sinesipho Galada haar ware passie gevind. En dit is alles te danke aan die Universiteit Stellenbosch se SciMathUS-program, wat haar aan die wonders van voedselwetenskap bekend gestel het. Galada se...
Faculty of Science
CODA ondersteun internasionale samewerking om mikrovaskulêre navorsing in komplekse chroniese siektes te bevorder
Mikrovaskulêre navorsing verskaf belangrike biologiese insigte wat kan help rigting gee aan hoe pasiënte wat met Lang-COVID, ME/CFS, en verwante siektes leef, gediagnoseer en behandel word. Die Complex Disorder Alliance (CODA) sal kundiges...
Stellenbosch University
Prof Eugene Cloete fokus op vooruitgang by sy laaste personeelbyeenkoms as viserektor
Prof Eugene Cloete, Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie, het by die onlangse personeelbyeenkoms op 9 Maart 'n oorsig gebied van vordering in sy portefeulje gedurende sy tien jaar in dié amp. Prof Cloete se tweede termyn...
Stellenbosch University
Nie-akademiese mentors ondersteun nuwelingstudente, maak universiteite meer inklusief
Nie-akademiese mentors help nie net nuwelingstudente om by die kampuslewe aan te pas nie, maar maak universiteite ook meer inklusief. Só meen dr Jerome Joorst van die Departement Opvoedingsbeleidstudie aan die Universiteit Stellenbosch (US)...