7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Sooliman ontvang Kampvegter vir Maatskaplike Geregtigheid-toekenning
Dr Imtiaz Sooliman, stigter van die Gift of the Givers-stigting, is as die Kampvegter vir Maatskaplike Geregtigheid van die jaar vir 2021 aangewys vir die noodlenigingswerk wat dié nieregeringsorganisasie (NRO) gedurende die COVID-19...
Stellenbosch University
MIT-eer vir US se Sentrum vir Epidemie-reaksie en -innovasie
Die Sentrum vir Epidemie-reaksie en -innovasie (SERI) by die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs internasionale erkenning ontvang toe sy werk om Covid-19-variante te identifiseer en na te spoor, deur die MIT (Massachusetts Institute...
Stellenbosch University
Ruim skenking gaan help om beter sorgoplossing vir beserings te ondersoek
Beserings weens padongelukke, brandwonde en (interpersoonlike) geweld kom algemeen voor en is een van die grootste oorsake van sterftes in lae- en middelinkomste-lande soos Suid-Afrika. Daarom is navorsing nodig om beter te verstaan wat die...
Stellenbosch University
Werkende ma’s aangemoedig om te borsvoed
Die meeste mense is bewus van die baie voordele van borsmelk en borsvoeding, maar nie alle werkgewers en kollegas ondersteun werkende ma's om aan te hou borsvoed wanneer hulle terugkeer werk toe nie. Ma's hou dus meermale teen hulle sin en...
Stellenbosch University
Waterbesparende, endemiese plante weer op eie bodem by Tygerberg
Die Tygerberg-kampus van die Universiteit Stellenbosch (US) ontwikkel in 'n landskap wat die oorspronklike endemiese plantegroei van die gebied weerspieël. Deur die versameling endemiese plante op kampus te vergroot, sal 'n landskap geskep...
Stellenbosch University
Kom deur die eksamens
Dit is belangrik dat studente geestelik en fisies gereed is om die volume akademiese werk te hanteer en elke eksamensessie met selfvertroue te benader. Studentesake se Elmien Sinclair, opvoedkundige sielkundige en Hoof van die Eenheid vir...
Stellenbosch University
Internasionale Dag van Demokrasie: SA se wapenuitvoere vererger humanitêre krisis in Jemen
Woensdag (15 September) is die Internasionale Dag van Demokrasie. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick fokus dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) op die oorlog in Jemen en hoe Suid-Afrika se wapenuitvoere na Saoedi-Arabië en die...
Stellenbosch University
Prof Wessel du Toit help om die gehalte van wyn te verbeter
Prof Wessel du Toit van die Departement Wingerd- en Wynkunde in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy intreerede met die titel “My wynreis" gelewer. Du Toit het met die Afdeling Korporatiewe...
Stellenbosch University
Bouwerk aan ultramoderne Horti Demo-sentrum vorder fluks
Studente by die Universiteit Stellenbosch sal binnekort toegang hê tot 'n ultramoderne Horti Demo-sentrum. Dié sentrum is tans in aanbou by die Universiteit se Welgevallen-proefplaas. Die hoeksteen vir die Horti Demo-sentrum, wat 3 000 m 2...
Stellenbosch University
VGP-student Shane nou 'n suksesvolle radiofrekwensie-ingenieur
Shane Moyce is ná matriek vir 'n oorbruggingsjaar oorsee en het met sy terugkeer by die Universiteit Stellenbosch (US) aansoek gedoen om Ingenieurswese te studeer. Omdat die hoofstroomprogram reeds vol was, is hy vir die Verlengde...