7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Thuli Madonsela praat by Teologiese Dag
Belangstellendes word vriendelik genooi na die Teologiese Dag, wat die akademiese jaar van die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch (US), inlei. Dit vind plaas op Maandag 5 Februarie 2018 van 09:00 tot 12:30 in die Attie van Wijk...
Stellenbosch University
US eerste universiteit wat SnapScan se binne-toep betalings gaan gebruik vir kontantlose transaksies
Die Universiteit Stellenbosch is die eerste Suid-Afrikaanse Universiteit wat die SnapScan binne-toep betalingsoplossing vir betalings op kampusse gaan gebruik. Dit verseker dat studente nie meer kontant hoef saam te dra vir sommige...
Libraries
Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Die Universiteit Stellenbosch Biblioteek is die hoofbiblioteek van die Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Stellenbosch-kampus.
Stellenbosch University
Russel Botman Gedenklesing
Die Russel Botman Gedenklesing ter herinnering aan die lewe van Prof Hayman Russel Botman, word jaarliks aangebied deur die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch in samewerking met die kuratoria van die Nederduitse Gereformeerde...
Stellenbosch University
Mandela Week @ Universiteit Stellenbosch 2016
Dit is weereens die tyd van die jaar wanneer personeel en studente deur vrywilligerswerk kans te kry om tot sosiale impak by te dra. Op institusionele vlak is die fokus om geleenthede rondom Mandela Dag te skep wat kan lei tot deurlopende...
Stellenbosch University
Innovus wen DSI-SARIMA-toekenning vir organisatoriese uitnemendheid in innovasiebestuur
Die Universiteit Stellenbosch se Tegnologieoordragkantoor Innovus het die DSI-SARIMA-toekenning vir organisatoriese uitnemendheid in innovasiebestuur ontvang. Hierdie toekennings is in 2014 begin om uitnemendheid in navorsing en...
Stellenbosch University
Die Botaniese tuin van die Universiteit Stellenbosch begin bouwerk op unieke habitatbewarings-uitstallings
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin, met die ondersteuning van die Tafelbergfonds, het begin met die bou van 'n unieke nuwe uitstalling. Dit sal vier bedreigde laagland gebiede uit die Kaapse floristiese gebied vertoon. Hierdie...
Stellenbosch University
Universiteit en Munisipaliteit werk saam om water te bespaar
Samewerking tussen die Stellenbosch-munisipaliteit en die Universiteit Stellenbosch (US) het tot groot waterbesparings op Stellenbosch gelei, maar beide instellings is vasbeslote om waterverbruik selfs verder te verminder ondanks die goeie...
Stellenbosch University
BIOGRIP eenheid vir grond- en waterontleding ten volle in werking
Die BIOGRIP eenheid vir grond- en waterontleding by Universiteit Stellenbosch is nou ten volle in werking. Die fasiliteit fokus op die interdissiplinêre studie van die chemiese, fisiese, geologiese en biologiese prosesse wat die omgewing...
Stellenbosch University
SSML analiseer internasionale TomTom Traffic Index verslag
TomTom het die resultate van die 2016 TomTom Traffic Index verslag op 22 Maart 2016 verklaar. Hierdie jaarlikse verslag kwantifiseer die opeenhopings vlakke in stede regoor die wêreld. Vanjaar, is Mexico City geklassifiseer as die stad met...