7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nuwe inisiatief om besoedeling van Eerste- en Bergriviere aan te spreek
Die Stellenbosch Universiteit Water Instituut (SUWI) is besig om die voortou te neem met die ontwikkeling van 'n nuwe inisiatief om die erge besoedelingsprobleme in die opvanggebiede van die Eerste- en Bergriviere aan te spreek. Die...
Stellenbosch University
US en Fraunhofer werk saam op waternavorsing
Die eerste werkswinkel tussen die Universiteit Stellenbosch en die Fraunhofer Water Systems Alliance (SysWasser) is deur 31 afgevaardigdes bygewoon, insluitend verteenwoordigers van die Waternavorsingskommissie, ERWAT en die Stad Kaapstad...
Stellenbosch University
Nuwe direkteur vir Universiteit Stellenbosch Waterinstituut
Prof. Wesaal Khan is met ingang Januarie 2025 as die nuwe direkteur van die Universiteit Stellenbosch Waterinstituut aangestel ( SUWI). Prof. Khan is 'n gevestigde navorser in die US se Departement Mikrobiologie en lei 'n...
Stellenbosch University
Nuwe inisiatief sal gebruik van waterslim-tegnologie in landbou bevorder
'n Nuwe inisiatief wat daarop gemik is om die gebruik van waterslim-tegnologie onder landbouers in Limpopo, die Vrystaat en Mpumalanga te bevorder, sal op 23 Februarie 2021 geloods word. Die Triple Helix (3H) inisiatief sal 'n platform...
Stellenbosch University
Eerste kortkursus in waterbestuursvaardighede
'n Groep van 25 munisipale amptenare en opvoeders van kolleges vir tegniese beroepsonderrig en -opleiding in die Wes-Kaap, het verlede week die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste kortkursus in waterbestuur vir leiers in die...
Stellenbosch University
Groot hupstoot vir TBOO Kolleges
Kolleges vir Tegniese en Beroepsgerigte Onderwys en Opleiding (TBOO) in Suid-Afrika het 'n groot hupstoot gekry met die bekendstelling van 'n internasionale vennootskap om vaardigheidsontwikkeling en werkskepping uit te brei in sektore wat...
Stellenbosch University
Graad 7-leerder wen nuwe hoërskooluniform in afvalherwinningsuitdaging
'n Graad 7-leerder van Kayamandi Primêr het vir hom 'n splinternuwe hoërskooluniform van De Jagers in Stellenbosch losgeslaan as wenner van 'n afvalherwinningsuitdaging in Enkanini. Liyahluma Peteni (15) is een van 11 leerders wat aan die...
Stellenbosch University
Klimaatslim tuinboupraktyke kan Afrika se voedselsekuriteituitdagings die hoof bied
Die klimaatslim opsie om vars produkte in kweekhuise te verbou, behoort op groter skaal plaas te vind ten einde die voedselsekuriteituitdagings wat Suid-Afrika en Afrika in die gesig staar, die hoof te bied. So het Dr Nkosinathi Sishi...
Stellenbosch University
Kayamandi-leerders maak Kromrivier skoon
Meer as 100 leerders en hul onderwysers van vier skole in Kayamandi, sal vandeesweek deelneem aan 'n inisiatief om die Kromrivier in Stellenbosch skoon te maak. Boonop sal hulle ook 'n area langs die rivier aanneem en pa staan vir die...