8341 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch loods #GivingMaties, ʼn 40-dae-veldtog teen studentehonger
Niemand behoort te moet kies tussen eet en studeer nie. Die Universiteit se benadering fokus op stabiliserende, praktiese steun, eerder as eenmalige krisishulp. Die veldtog eindig op 15 April met Skenkingsdag – ’n op-kampusgeleentheid, saam...
Stellenbosch University
Hoop is 'n daaglikse keuse: Prof Tshepo Madlingozi sluit aan by Sentrum vir Sosiale Geregtigheid
Nuut aangestelde buitengewone professor by die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid. Menseregtekommissaris vier 30 jaar van Grondwet, WVK en GEAR. Akademiese aktivis bevorder horisontale verantwoordbaarheid en dialoog tussen generasies.
Stellenbosch University
Raad stel prof Liezl van Dyk aan om akademiese samehang, innovasie en studentesukses by US te bevorder
Prof Liezl van Dyk is 'n volle professor, 'n Nasionale Navorsingstigting (NNS)-gegradeerde navorser en 'n professioneel geregistreerde bedryfsingenieur met meer as 27 jaar ondervinding in die hoër onderwys. Sy het haar PhD in...
Stellenbosch University
Matie onder ‘helikappers’ wat rekordgetal indringerdenne verwyder
Matie onder ‘helikappers’ wat rekordgetal indringerdenne verwyder. Leon Visser (64) is een van 21 vrywilligers wat op die bergpieke van Boosmansbos afgelaai is, om oor drie dae 16 276 indringerdenne teen die hange uit te kap. Die...
Stellenbosch University
US-dosent pak epiese uitdaging aan om geld vir wetenskapstudente in nood in te samel
'n Eerstejaar-chemiedosent aan die Universiteit Stellenbosch (US), dr Marietjie Lutz, is terug in die saal vir 'n goeie saak – om geld vir studente in nood in te samel. 'n Eerstejaar-chemiedosent aan die Universiteit Stellenbosch (US), dr...
Stellenbosch University
Ses benoemings vir MFM 92.6 in nasionale radiokompetisie
MFM 92.6, die Stellenbosse gemeenskapsradiostasie het nie minder nie as ses benoemings ontvang in die jaarlikse Telkom-radiopryse.
Stellenbosch University
Van plattelandse wortels tot radioster: Sibulele Ndudula skitter op MFM 92.6
Sibulele Ndudula se passie vir radio en sy onwrikbare vasberadenheid om te doen waarvoor hy lief is Die 33-jarige se reis het hom oor provinsies heen van die Oos-Kaap na KwaZulu-Natal geneem, asook deur ontelbare persoonlike uitdagings. Hy...
Stellenbosch University
US verbeter in vier aanwysers op THE-wêreldranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) het in vier van die vyf prestasie-aanwysers verbeter wat gebruik is om die 2024 Times Higher Education- (THE-) wêreldranglys
Stellenbosch University
US onder wêreld se bestes in regte, gesondheid en opvoedkunde
Die Universiteit Stellenbosch (US) is weer eens onder die beste universiteite ter wêreld in die vakgebiede Regte, Geneeskunde en Gesondheid (voorheen Klinies en Gesondheid), Opvoedkundestudie (voorheen Opvoedkunde), asook Lettere en...
Stellenbosch University
US verbeter in 2025 QS wêreldwye vakranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 2025 op 'n hoë noot afgeskop. In Januarie is die instelling as een van die wêreld se voorste hoëronderwysinstellings in die 2025 Times Higher Education (THE) se wêreldranglys vir universiteite volgens...