8341 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Mechanical and Mechatronic Engineering
Fakulteit Ingenieurswese stap in “’n Toekoms na Waterstof”
Die US se eerste Groen Waterstof Simposium by STIAS het akademiese en bedryfsleiers soos ENERTRAG verenig om Suid-Afrika se waterstofekonomie te bevorder. Die geleentheid, gelei deur dr. Gerrit Ter Haar, het hoofpraatjies en...
Mechanical and Mechatronic Engineering
Ons het aangebied by ISEC – 3de Internasionale Volhoubaarheidsenergiekonferensie 2024
By die ISEC-konferensie in Graz het Francois Rozon en prof. Mc Gregor navorsing oor dekarbonisering vir die Suid-Afrikaanse dranksektor aangebied. In samewerking met prof. Johannes Koke het hulle raamwerke vir hernubare energie en...
Botanical Garden
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin sluit aan by die oproep vir ’n verbeterde globale data-ekostelsel om lewende plantversamelings te ondersteun
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (USBT) dra by tot ’n globale poging om die manier waarop navorsers en bewaringsgesindes lewende plantversamelings dokumenteer en uitruil, te verbeter, deur aan te sluit by internasionale...
Stellenbosch University
US en Deense afvaardiging herbedink onderrig van demokrasie
Driedaagse besoek verdiep Demokrasie-leervennootskap tussen Suid-Afrika en Denemarke. Dialoog omvat welsynstate, ongelykheid, jeugonbetrokkenheid en ervaringsleer. Samewerking betree konsolidasiefase met planne vir mobiliteit, gesamentlike...
Faculty of Medicine and Health Sciences
US se Matshabane word eerste Suid-Afrikaner om IBRO Rising Star-toekenning te ontvang
Dr Olivia Matshabane is een van die ontvangers van die 2025 Internasionale Breinnavorsingsorganisasie (IBRO) se Rising Star-toekennings. Die toekenning sal help om haar span se werk op die kruispunt van neurowetenskap en neuro-etiek uit te...
Faculty of Science
Eersterivierstudie het jóú nodig: studente, stappers, grondeienaars en ander belanghebbendes
Die vorige norm-opname is meer as twee dekades gelede gedoen. Die treurbottelborsel, ’n indringerplant, het alreeds ’n aansienlike gedeelte van die rivier ingeneem en is besig om vinnig te versprei. Sleuteldata oor die inheemse spesies wat...
Staff
Gesondheid- en welweeswerksessie karteer ʼn vermenslikende pad vorentoe vir US
US-personeel het vir ʼn tweedaagse strategiese werksessie byeengekom wat deur die Institusionele Komitee vir Personeelgesondheid en Welwees aangebied is om saam ʼn meer geïntegreerde, multidimensionele, deernisvolle benadering tot gesondheid...
Stellenbosch University
US onder 300 beste universiteite op TIME-tydskrif se nuwe ranglys
US in 275ste posisie op TIME-tydskrif en Statista R se eerste "Topuniversiteite in die Wêreld 2026"-ranglys. US behaal sy beste telling in innovasie en ekonomiese impak. Slegs die 500 universiteite met die hoogste finale tellings is...
Stellenbosch University
US palm 27 toekennings in by jaarlikse nasionale bemarkings- en kommunikasiegeleentheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) her 27 sertifikate vir uitnemendheid ingepalm het, insluitende 'n gesogte platinum-toekenning. Die US was een van 17 hoëronderwysinstellings van regoor die land wat verlede week by 'n glansryke geleentheid...
Stellenbosch University
US onder wêreld se voorste hoëronderwysinstellings in verskeie vakgebiede
Die US verskyn op 2026 Times Higher Education se Wêreldranglys van Universiteite per vak. Tel steeds onder voorste hoëronderwysinstellings wêreldwyd in verskeie vakgebiede. Vertoon goed in Lettere en Geesteswetenskappe, Geneeskunde en...