7647 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Erfenis is nie ’n goeie reisiger nie: Die 49 wat vertrek het en die 64 749 951 wat agterbly
Onlangs het 49 Suid-Afrikaners rustig hul tasse gepak, aan boord ’n vlug gegaan en asiel in die Verenigde State gekry. Nie omdat hulle staatloos of sonder die nodige dokumente is, of voor oorlog uitvlug nie, maar omdat hulle meen hulle voel...
Stellenbosch Business School retains its triple crown of global accreditations, reaffirming its place among the elite group of business schools worldwide.
In ’n wêreld gekenmerk deur ranglyste, metings, en institusionele aansien is daar min uitnemendheidsmerkers wat meer gerespekteer word of stilweg transformerend inwerk as internasionale akkreditasie. Stellenbosch Besigheidskool se onlangse...
Prof Florian Luca op ʼn reis deur wiskundige grense
Prof Florian Luca van die Departement Wiskunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag 27 Mei 2025 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was 'Die Skolem-landskap'. Klik hier vir die...
Akademiese vernuwing – ons gedeelde reise
ʼn Mini-simposium oor Akademiese Vernuwing is op Woensdag 7 Mei 2025 deur die kantoor van die Vise-dekaan van Onderrig en Leer aangebied. Die afgelope drie jaar was daar gefokus op die akademiese vernuwing van die MBChB-program. Baie van die...
'n Reis van klinikus tot opvoedkundige
Afrikaans volg binnekort.
Leesprobleem aangespreek in nuwe boek deur Prof le Cordeur
Prof Michael le Cordeur se nuutste boek 'Reading for Comprehension' is op 20 Mei bekendgestel en word deur Naledi gepubliseer. Die lae standaard van lees en begrip in klaskamers wek wyd kommer. Le Cordeur se eie bekommernisse hieroor het...
TK Rathupetsane: Droom van 'n beter toekoms met wetenskap en fiksie
JEUGMAAND Hierdie Jeugmaand vier ons studente wat 'n verskil op kampus, in hulle gemeenskappe en verder maak. Deur hulle leierskap, deernis en toewyding help hulle om 'n beter toekoms vir Suid-Afrika te bou. Hierdie profiele beklemtoon die...
US lewer talle finaliste vir 2025 NWTF/South32-toekennings
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal weer eens, soos in die vorige jare, goed by die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32 se toekennings vir 2024/2025 verteenwoordig wees, met nege finaliste wat om hierdie gesogte...
Sivenathi Booi: Lewer uitstekende opbrengste
Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons merkwaardige Maties onder 35 jaar, wat hul US-verworwe kennis en vaardighede...
Menelaos Meli: Die vonk agter SA se kragrevolusie
Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons merkwaardige Maties onder 35 jaar, wat hul US-verworwe kennis en vaardighede...