7647 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Ou dieselbus klop met die ritme van ’n nuwe elektriese hart
'n Baanbrekende veelparty-samewerking tussen die akademiese wêreld, regering en bedryfsvennote het gelei tot die suksesvolle omskakeling van 'n 65-sitplek dieselbus in 'n elektriese ekwivalent. Die projek is 'n belangrike stap vorentoe in...
Viering van 21 jaar van saam leer aan die US
Die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs opslae gemaak met die viering van hul 21ste verjaarsdag. Dit is in die formaat van ʼn regstreekse TV-nuusuitsending aangebied en gaste in die Victoria...
EBW-navorser verkies tot Akademie vir Wetenskap van Suid-Afrika
Prof Reinette (Oonsie) Biggs, mededirekteur van die Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange (SVO) en bekleër van DWT/NNS se Suid-Afrikaanse Leerstoel in Sosio-ekologiese Stelsels en Veerkragtigheid, het onlangs nóg 'n pluimpie losgeslaan toe sy...
Plofbare stuifmeeloorloë: plante wedywer om stuifmeelruimte op bestuiwers
Wetenskaplikes van Suid-Afrika en Brasilië het empiriese bewyse gevind dat kompeterende plante met mekaar meeding om stuifmeelruimte op bestuiwers (dit wil sê die stuifmeeldraers) te kry, wat dan 'n invloed het op wie se stuifmeel dit tot...
Japan-Suid-Afrika Bande Verstewig: Ambassadeur Ushio Beklemtoon Strategiese en Ekonomiese Samewerking
Die samewerkende verhouding tussen Japan en Suid-Afrika het onder die kollig gekom tydens 'n lesing deur Sy Eksellensie, Mnr. Shigeru Ushio, Buitengewone en Gevolmagtigde Ambassadeur van Japan na Suid-Afrika, Eswatini en Lesotho. Die...
Besinnings oor die gesegdes en stories van wyle Rektor en Visekanselier Russel Botman
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel, prof. Nico Koopman, het by die 10de jaarlikse Russel Botman-gedenklesing (wat op 16 Oktober 2024 gehou is) hulde gebring aan sy oorlede “vriend...
Stellenbosch Universiteit-personeel neem deel aan trilaterale uitruilprogram vir volhoubaarheid
Van 9-13 September 2024 het 'n afvaardiging van Stellenbosch Universiteit (SU) deelgeneem aan die derde ronde van die Trilaterale Personeelontwikkelings- en Uitruilprogram, saam met kollegas van Northwestern Universiteit (VSA) en die...
Kwantumtegnologieë kan innovasie, ekonomiese groei aanwakker – Prof Francesco Petruccione
Prof Francesco Petruccione van die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke aan die Universiteit Stellenbosch (US) het sy intreerede op Woensdag 23 Oktober 2024 gelewer. Die titel van sy lesing was “Die naasliggende kwantum: Die...
Derdejaarstudente blink uit in internskapprogram
“My internskap het my toegerus met die vaardighede om verandering binne my belangstellingsbestek te skep en my geleer wat deur samewerking en passie bereik kan word” Derdejaarstudente in Volhoubare Ontwikkeling in die Skool vir Publieke...
US-kundiges deur Akademie vir Wetenskap van SA vereer
Vyf senior akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) was onder die 44 voorste vakkundiges en wetenskaplikes wat op 23 Oktober by die jaarlikse Toekenningseremonie van die Akademie vir Wetenskap van Suid-Afrika (ASSAf) as nuwe lede...