7647 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
’n Dag in die lewe… Geraldine Minnaar
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit Stellenbosch (US). Vanjaar stel ons jou bekend aan professionele administratiewe...
Hoë verwagtinge dat dapper projek SA se stryd teen kinder-gestremdheid kan hervorm
* Hierdie is ’n samevatting van ’n artikel deur Desmond Thomas, gepubliseer op News24. Klik hier om die volledige artikel te lees. ’n Baanbrekende loodsprojek wat in die Wes-Kaap van stapel gestuur is, het ten doel om Suid-Afrika se...
US se nuwe Dekaan van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe beoog om leiers te bemagtig wat toekomsgereed is
Prof Reza Daniels, Direkteur van die Suider-Afrikaanse Arbeids- en Ontwikkelingsnavorsingseenheid (SALDRU) aan die Universiteit van Kaapstad (UK), is as die nuwe dekaan van die Fakulteit Ekonomiese Bestuurswetenskappe (EBW) aangestel. Sy...
Navorsing vir impak: US-groep werk mee aan projek teen dwerggroei
ʼn Innoverende nuwe loodsprojek om dwerggroei in kinders te bestry word binnekort van stapel gestuur met insette deur navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) wat betrokke is een van 11 spanne in die Openbare Plein- (Public Squares)...
Koestering van kinders deur beweging
In 'n wêreld waarin skerms kinders se lewe al hoe meer oorheers en veilige speelruimtes in die buitelug al hoe minder word, is prof Eileen Africa 'n baken van hoop vir ontwikkeling gedurende die kinderjare. As 'n medeprofessor in die...
Hibriede Transtaalwerkswinkel met Warwick Universiteit
Op die 14de April is 'n Transtaalwerkswinkel aangebied as 'n hibriede geleentheid tussen Warwick Universiteit se studentevrywilligers en die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Opvoedkunde, Departement Kurrikulumstudies, tweedejaar...
Die Universiteit Stellenbosch groei sterk, so ook sy ekonomiese impak
· Die US spandeer R4.2 miljard in die ekonomie van Stellenbosch in 2024 · Besteding dra sowat 13% by tot plaaslike BBP · “ Universiteite het nog altyd 'n kragtige rol gespeel in ekonomiese ontwikkeling; 'n proses waardeur ons meer welvarend...
’n Dag in die lewe van… Dr Heidi October
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe , wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit Stellenbosch (US). Vanjaar stel ons jou bekend aan professionele administratiewe...
Strategiese aanstelling sal mikrobioomnavorsing by varswater monitering integreer
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Prof. Thulani Makhalanyane is as ere-navorsingsgenoot aangestel by die Suid-Afrikaanse Insitituut vir Akwatiese Biodiversiteit van die Nasionale Navorsingstigting (SAIAB), 'n instituut wat...
Bekendstelling van die LaunchLab CERIBIO - Biotegnologie se nuwe platform in Stellenbosch
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die opening van die LaunchLab se Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (SERI) se biotegnologie-laboratorium vir biotegnologie-afwentelmaatskappye (CERIBIO) bekend gemaak. Hierdie fasiliteit, wat...