7875 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch is eerste Afrika-instelling wat voedselvolhoubaarheid met koolstofnasporingsagteware dryf
Die Universiteit Stellenbosch (US) se voldoenings- en spysenieringskantoor het 'n vennootskap met die Sweeds-gebaseerde afwentelmaatskappy Klimato aangegaan om 'n meer bewuste benadering tot maaltydvoorbereiding en -seleksie onder...
Stellenbosch University
OLA Seminaar: “The classroom as an assemblage of places”
U word genooi na die tweede kwartaallikse OLA (Onderrig-Leer-Assessering)-seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking: Spreker: Dr. Taryn Bernard (Verlengde Kurrikulumprogram [VKP], Fakulteit Lettere en...
Stellenbosch University
Blinde Paralimpiese swemmer maak opslae met historiese LLD-graad
Die blinde Suid-Afrikaanse Paralimpiese swemmer en medaljewenner, Hendri Herbst, is die perfekte verpersoonliking van die gesegde “waar is daar 'n wil, daar is 'n weg". Hy het nie net in sport uitgeblink nie; hy het ook die toppunt van...
Stellenbosch University
Feesvieringe in oorvloed by FGGW-gradeplegtigheid
Lees die volle storie in Engels.
Stellenbosch University
Alumna maak betekenisvolle bydrae tot #Move4Food
Marilet Daniel, 'n alumna van die Universiteit Stellenbosch (US), het haar tuisdorp Rawsonville met trots verteenwoordig toe sy onlangs die Berlynse Marathon 2023 voltooi het. Sy het nie net 'n item op haar emmerskoplys afgetik nie, maar...
Stellenbosch University
Stellenbosch wiskundige bied historiese blik op merkwaardige ooreenkoms tussen unieke wiskundige vorms
Bruce Bartlett, 'n wiskundige verbonde aan die Universiteit Stellenbosch, se artikel oor die berekening van die wortels van 'n kwintiese polinoom, is die hoofartikel in die April-uitgawe van die Notices of the American Mathematical Society...
Stellenbosch University
Werkersdag: Die opkoms van die algoritmiese baas
Werkersdag is op 1 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian fokus die Dekaan van die Fakulteit Regsgeleerdheid, prof Nicola Smit, op die gebruik van groot data en generatiewe kunsmatige intelligensie (GenAI) om die...
Stellenbosch University
Vryheidsdag: 30 jaar se hoogte- en laagtepunte
Suid-Afrikaners het op Saterdag 27 April Vryheidsdag gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch teruggekyk op die hoogte- en laagtepunte van die afgelope 30 jaar rakende die verwesenliking van...
Stellenbosch University
’n Dag in die lewe: Jeremiah Pietersen
Jeremiah Pietersen speel 'n uiters belangrike rol om studente se leerervaring by die Universiteit Stellenbosch (US) Biblioteek- en Inligtingsdiens uit te brei. Hy verseker dat almal maklike toegang tot noodsaaklike hulpbronne het vir...
Stellenbosch University
Prof Thuli Madonsela besin oor 30 jaar van demokrasie
Prof Thuli Madonsela, Direkteur van die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid (CSJ), onthou nog baie goed waar sy 30 jaar gelede op 27 April 1994 was – die dag toe Suid-Afrika 'n ware demokrasie geword het. As voorsittende beampte van die...