7653 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US se landbouspan gaan Malawiese boere help
Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe en sy internasionale vennote gaan Malawi probeer help om planne te maak hoe om minder afhanklik van tabakboerdery te word. Die Fakulteit en veral die Departement Landbou-Ekonomie...
‘Op julle merke, gereed, gesels!’ vir steundienstepersoneel van Stellenbosch en Lund
Tien personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) is gekies vir vanjaar se gemengde mobiliteitsprogram vir professionele administratiewe steundienste- (PASD-)personeel, wat in samewerking met die Universiteit van Lund in Swede...
US aan voorpunt van molekulêre beelding in Afrika danksy NEP-toekennings
Danksy twee suksesvolle aansoeke by die Nasionale Toerustingsprogram (NEP) gaan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) twee hipermoderne laboratoriuminstrumente bekom wat tot op...
Woordelose prentboeke help ouers en kinders lees
In Suid-Afrika onderskat ons dikwels die potensiaal van woordelose prenteboeke om veral by ouers en hul voorskoolse kinders in arm gemeenskappe 'n kultuur van lees te help bevorder en geletterdheid te verbeter. "Dit is ten spyte van...
Vier Maties-atlete as SA studentekampioene gekroon
Vier Maties is die afgelope naweek as SA studentekampioene gekroon by die SA Studentekampioenskap (USSA-byeenkoms) wat by die Groenpunt-atletiekstadion aangebied is. Juan de Swardt (paalspring), Justine Palframan (200 m), Jean-Maré Senekal...
Eerste Uitgelese Leier-lesing ondersoek gesondheid oor die eeue heen
Gaan globale gesondheid oor die universele reg op gesondheid, of gaan dit oor die handhawing van internasionale veiligheid en om die verspreiding van siektes te stuit? Hierdie baie tersaaklike vraag was die fokus van die eerste lesing in...
Herwinning tel
Die Universiteit Stellenbosch is baie trots op die herwinningstatistiek by die verskillende kampusse. Op hierdie stadium word meer as 80% van al die algemene afval op die Stellenbosch-, Tygerberg- en Bellville Park-kampus vir herwinning...
Skakel in vir die jongste nuus oor jou kampus
Dit is nou selfs nog makliker om goed op die hoogte te bly van interessante nuus oor Fasiliteitsbestuur. Luister elke Woensdagmiddag om 14:15 na MFM (92.6 FM) vir inligting oor wat die afdeling doen om Universiteit Stellenbosch se kampusse...
US-navorsers lê PhD’s op wêreldverhoog voor
Kliniese vaardighede en fisiologiese kennis is nie die enigste eienskappe wat goeie dokters maak nie. Twee nadoktorale personeellede van die Sentrum vir Gesondheidsberoepe-onderwys (SGBO) aan die Universiteit Stellensbosch se Fakulteit...
Nog twee nGAP poste vir die US
Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) het onlangs die implementering van Fase 3 van die nGAP-program aangekondig en twee posisies (uit 53 posisies nasionaal) is aan Stellenbosch Universiteit toegeken. Hierdie twee posisies...