7653 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Nog 'n Stellenbosse skool kan die ligte aanhou
Ten spyte van die uitdaging van beurtkrag, is daar lig aan die einde van die tonnel vir nog 'n skool in Stellenbosch – die Laerskool iKaya in Kayamandi – wat binnekort 'n hibriede 15,12kw fotovoltaïese (PV) stelsel sal ontvang wat die...
SA vleisproduseerders gee 'n miljoen aan US se Sentrum vir Voedselveiligheid
Die Suid-Afrikaanse Vleisverwerkersvereniging (South African Meat Processors Association of SAMPA) het R1 miljoen aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Voedselveiligheid geskenk. Die skenking sal navorsing en projekte rondom...
Prof Gerhard Walzl ontvang A-gradering van NNS
Een van die Universiteit Stellenbosch (US) se hoog aangeskrewe wetenskaplikes, prof Gerhard Walzl, hoof van die Departement Biomediese Wetenskappe in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, het onlangs sy eerste A-gradering van...
US 'n miernes van internasionale bedrywighede
Die Universiteit Stellenbosch (US) was die afgelope maand 'n miernes van internasionale bedrywighede met gaste van verskeie wêrelddele wat die hoofkampus besoek het. Dit het hoëvlakafvaardigings van Frankryk, die Tsjeggiese Republiek...
Matie-dansers sokkie op CNN
Die Maties Bal- en Latyns-Amerikaanse Dansvereniging van die Universiteit Stellenbosch (US) verskyn in 'n CNN-dokumentêr oor die gewilde Suid-Afrikaanse dansvorm, langarm, wat op Inside Africa*, een van CNN se joernaalprogramme, uitgesaai...
Koste van kanker-medikasie belemmer behandeling in ontwikkelende lande
Die meeste kankers kan nou vroeg bespeur word. Dit was nie altyd die geval nie. Die eerste groot deurbraak was 80 jaar gelede toe die pap smear bekend gemaak is. Tien jaar later het die mammogram geskep en so te sê 'n halwe eeu gelede is...
Om te grawe vir sirkoon – tydkapsules uit die verlede
“Dis soos om te soek na skatte wat begrawe is. En wanneer jy uiteindelik daardie sirkoon kry in die rots waarin 'n fossiel ingebed is, weet jy dat jy 'n tydkapsule van die prehistoriese verlede in jou hande hou." Aan die woord is Dr Ryan T...
Opedag lok duisende voornemende studente
Duisende voornemende Maties en hul ouers het Saterdag (23 Februarie) gedurende US se Opedag op die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe toegesak om meer uit te vind oor loopbaanmoontlikhede en kursusse. Die Fakulteit het 28...
US bied transformerende ervaring, hoor voornemende studente by Opedag
“Die Universiteit Stellenbosch (US) het die afgelope 100 jaar bekendgeword vir sy gees van samehorigheid, ondersteuning en vriendskap. Stellenbosch bied 'n unieke persoonlike ervaring ter voorbereiding van studente se sukses in 'n diverse...
Tweede Victoriastraat droommyl dalk ’n werklikheid
'n Tweede droommyl – die myl in onder vier minute – wink vir deelnemers wat op Woensdag 27 Februarie vir die negende Dagbreek Straatmyl gaan aantree. So meen die organiseerder van die jaarlikse Straatmylfees, Francois Fouche. Dié unieke...