7653 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Krieket se jongelinge reg vir Varsity Krieket
Met 'n gemiddelde ouderdom van 20 jaar is dit 'n baie jong Steinhoff Maties Krieket-span wat aan die Varsity Krieket-toernooi sal deelneem. Die derde jaarlikse Varsity Krieket-toernooi – gespeel in Potchefstroom – begin op Maandag 30...
Maties Rugby gereed vir Varsitybeker-reeks
Dit is langer as wat enige ondersteuner van Maties Rugby wat sy sout werd is sal wil erken sedert die laaste keer wat Maties die gesogte Varsitybeker-titel gewen het. Maties het die eerste drie toernooie – in 2008, 2009 en 2010 – gewen en...
Nuwe Maties maak ’n verskil
Sowat vyf duisend nuwe Maties het op Donderdag, 26 Januarie deelgeneem aan die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse Sosiale Impak-oggend. Hierdie hoogtepunt op die verwelkomingsprogram bied nuwelingstudente die geleentheid om die groter...
Ondersteun die SR se #RegisterAll-veldtog
Die Studenteraad (SR) van die Universiteit Stellenbosch (US) samel weer fondse in vir hul #RegisterAll-veldtog, wat daarop gemik is om toegang tot hoër onderwys te verseker. Verlee jaar het die veldtog daarin geslaag om meer as R500 000 in...
'Reik saam met ons uit na al 120 000 alumni'
Steun die Universiteit Stellenbosch (US) se reis na groter inklusiwiteit, innovering en toekomsgerigtheid. Dit was die boodskap van prof Wim de Villiers, die US se Rektor en Visekanselier, aan ongeveer 400 Konvokasie-lede by die Konvokasie...
Departement Ondernemingsbestuur seminaar
SEMINAAR Prof David Priilaid (UCT) Dimensions of price-cue conditioning in consumer behaviour Datum: 10 Februarie 2017 Tyd: 13:00 – 14:00 Lokaal: 205 A Schumann Kontakpersoon: Nadia Mans-Kemp ([email protected])
Nuwe basketball-afrigters sluit by Maties Sport aan
Basketbal by die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n hupstoot gekry met die aanstelling van twee nuwe afrigters. Kimathi Toboti, afrigter van die SA Senior vrouespan, en Masibulele Ntlali, afrigter van die SA o.21-span, het by Maties...
Militêre Akademie verwelkom nuwelinge
Die Militêre Akademie in Saldanha het op 25 Januarie 2017 talle nuwelinge met 'n parade in hul geledere verwelkom. Die parade is gevolg deur die amptelike openingseremonie van die Akademie. Die parade was gelei deur die Wes-Kaapse Weermag...
Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO)
In ooreenstemming met sy Leer-en-onderrig-beleid, het die Universiteit Stellenbosch die Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO) in 2005 opgestel ten einde 'n kultuur van innovering en besinning oor onderrig en leer by...
500 nuwe maroen Matie Fietse te huur
Dis nie meer blou nie, maar maroen. Dít is die nuwe Matie Fietse wat van begin vanjaar deel vorm van Vervoerdienste se vloot. Die bekende blou Matie Fietse wat op kampus rondry, word nou met die nuwer, opgegradeerde weergawe vervang. "Ons...