7681 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport se hoofdirekteur tot USSA-president verkies
Ilhaam Groenewald was teenwoordig by die historiese vergadering wat op 16 April 1994 by die Universiteit van Port Elizabeth gehou is toe die hoofrolspelers in tersiêre sport eenparig besluit het om kragte saam te span en 'n verenigde...
US spog met rekordgetal NWTF-finaliste
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal deur agt finaliste by die 2016/2017 Nasionale Wetenskap en Tegnologie Forum (NWTF)/ South32-toekennings verteenwoordig word – 'n nuwe rekord vir die US. Drie van die agt finaliste sal in meer as een...
Gooi afval reg weg
Verminder, hergebruik en herwin vorm die grondslag van Universiteit Stellenbosch (US) se afvalbestuurstelsel en is die dryfkrag agter 'n hele paar innoverende kampusprojekte. Voorbeelde hiervan is die behandeling van ons kosafval om kompos...
Voorbehoedmiddels moet ’n keuse wees
Sowat 50% van alle swangerskappe in Suid-Afrika is onbepland. Volgens die Guttmacher-instituut, 'n Amerikaanse navorsing- en beleidsorganisasie wat op die bevordering van seksuele en voortplantingsgesondheid en -regte fokus, vind 81% van...
Transformatiewe potensiaal van tegnologie in SA skole: Geleenthede en uitdagings
Tegnologie se potensiaal om transformasie in Suid-Afrikaanse skole teweeg te bring was die onderwerp van die Fakulteit Opvoedkunde se fakulteitsbespreking by die Universiteit Stellenbosch se onlangse Tuiskoms-naweek. Dr Sonja Strydom...
Hoëronderwys instellings span saam om fondsinsameling uitdagings aan te spreek
Proaktiewe samewerking en benaderings tot gedeelde institusionele fondsinsameling uitdagings is slegs 'n paar van die kwessies wat onlangs tydens die eerste Hoëronderwys Fondsinsameling Forum by die Universiteit Stellenbosch (US) bespreek...
Hortoloog ontvang US-onderrigbeurs
Dr Michael Schmeisser van die Departement Hortologie is die tweede dosent van die Fakulteit Agriwetenskappe wat omtrent net soveel jare wat 'n onderrigbeurs van die Universiteit Stellenbosch ontvang. Die beurs gee aan hom die vryheid om in...
Ope dialoogreeks oor ras
Studies in Historiese Trauma en Transformasie bied 'n reeks ope gesprekke oor ras aan. Die gesprekke word gelei deur bruin, swart en wit vroue wat volgehoue gesprekke voer oor ras, rassisme en die ervaring van die werklikhede oor ras en hoe...
Is ons regtig slimmer as voëls?
Is mense en ander soogdiere regtig slimmer as voëls? Wel nie regtig nie. Só meen prof Onur Güntürkün, Professor vir Biosielkunde aan die Ruhr Universiteit in Bochum Duitsland en ook 'n genoot van die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde...
Venda-familie vier doktorsgraad in biochemie
Dr Ndivhuwo Mureni, ’n oud-leerder van LTT Murunwa Privaatskool in Louis Trichardt, moes meer as een hindernis oorkom voordat sy haar PhD in biochemie by die Universiteit Stellenbosch op Donderdag 16 Maart 2017 verwerf het. “Ndo livhuwa mma...