8388 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
‘n Toets wat genesing van TB aanwys word benodig teen weerstandigheid
Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier.
Stellenbosch University
Korrupsie bedreig nasionale sekuriteit
Die voortslepende korrupsie hou ʼn ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se nasionale sekuriteit in, skryf prof Evangelos Mantzaris van die Sentrum vir Opvoeding en Navorsing teen Korrupsie (ACCERUS) aan die Universiteit Stellenbosch in ʼn...
Stellenbosch University
Zim-vriendinne kry ook hul doktorsgrade oor wingerdsiektes saam
Twee klasmaats van Bulawayo wat voorgraads saam aan die Midlands State Universiteit in Zimbabwe studeer het, het ook nou saam hul doktorsgrade in die landbouwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch verwerf. Albei het navorsing gedoen...
Stellenbosch University
Student stoei met buffels, kamp, om graad te kry
Bykans 230 studente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het hul grade by vandeesweek se gradeplegtigheid van die Universiteit Stellenbosch ontvang. Vir die meeste van hierdie studente verteenwoordig dit die...
Stellenbosch University
Pretloop
MHB Welwees in samewerking met Maties Gymnasium nooi alle US personeel uit om deel te neem aan die jaarlikse 5km pretstap vir personeel.Datum: 7 April 2017Plek: Coetzenburg Sportgronde, KrieketklubhuisTyd: 12h30Alle personeel van...
Stellenbosch University
M-student trek te perd in Mongolië vir haar navorsing
Soms neem die navorsing vir jou Meestersgraad 'n ongewone wending en lê jy honderde kilometer te perd af om genoeg inligting vir jou navorsing in te samel. Dit was die geval vir Barbara Seele, M-student aan die Universiteit Stellenbosch (US...
Stellenbosch University
Suid-Afrika-Indië-navorsingsamewerking
Die nuwe Suid-Afrika / Indië wetenskap-en-tegnologie-navorsing-samewerking, wat die Nasionale Navorsingstigting en die Departement van Wetenskap en Tegnologie bekend gestel het, het onlangs 'n navorsingstoelae aan dr Christell van der Vyver...
Stellenbosch University
Familielede kry saam doktors- en meestersgrade
Jamie en Rosemary Cripwell, 'n paartjie van Stellenbosch, het vir etlike jare saam hard gewerk en nou ontvang hulle hul doktorsgrade in dieselfde week by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart 2017-gradeplegtigheid. Jamie het Woensdag...
Stellenbosch University
Erfenisdag: Kenners beklemtoon belangrikheid van veeltaligheid, kreatiewe verbeelding
US kenners het verskeie meningsartikels geskryf oor Erfenisdag.
Stellenbosch University
Gradedag eindig op hoë noot vir Fakulteit Regsgeleerdheid se klas van 2016
Die 2016-klas van die Fakulteit Regsgeleerdheid het Donderdag hul gradeplegtigheid op 'n hoë noot afgesluit met 'n prosessie vanaf die Coetzenburg-sentrum - 'n eerste vir die Universiteit. Prof Sonia Human, dekaan van die fakulteit, het die...