7899 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Verklaring deur die Verkiesingskonvenor: US Studenteraad Uitkoms van Verkiesing
Verklaring deur die Verkiesingskonvenor: Universiteit Stellenbosch Studenteraad Uitkoms van Verkiesing van Voorsitter (Volledige Afrikaanse weergawe volg) On the evening of 22 February 2017, during the SRC chairperson election, a situation...
Stellenbosch University
Vinnige, vriendelike diens lei tot benoeming vir uitmuntende prestasie
"As jy doen waarvoor jy lief is, werk jy nie 'n dag in jou lewe nie," lui die gewilde gesegde. En dít, sê mev Sonja van Staden, is presies hoe sy oor haar werk voel. Van Staden werk as persoonlike assistent vir Prof Nico Gey van Pittius...
Stellenbosch University
Gewilde Straatmyl kroon môre nuwe kampioen
Die Eikestad se gewilde STRAATMYLFEES wat vanjaar reeds vir die sewende keer aangebied word, kroon môre ʼn nuwe kampioen. Die verdedigende kampioen en Olimpiese atleet Johan Cronjé kan weens ʼn operasie nie vanjaar sy titel verdedig nie en ʼn...
Stellenbosch University
Suid-Afrika sal kreatief moet wees om 'n aftrede-ongeluk te keer
Hierdie artikel deur USB-dosent Lee-Ann Steenkamp is oorspronklik in The Conversation van 6 Maart 2017 gepubliseer. The Conversation is 'n onafhanklik bron van nuus en menings uit die akademiese en navorsingsgemeenskap wat direk aan die...
Stellenbosch University
Wenke om water te bespaar
Hoewel Universiteit Stellenbosch talle maatreëls in plek het om water te bespaar as deel van die waterbesparingsinisiatiewe in die Wes-Kaap, kan elkeen van ons ook ons deel doen om te help bespaar wanneer ons nie op kantoor is nie. Volgens...
Stellenbosch University
Vroue trek steeds aan kortste ent
Op Woensdag (8 Maart) vier ons Internasionale Vrouedag. In meningsartikels in die media fokus dr Nadia Mans-Kemp en prof Suzette Viviers (Ondernemingsbestuur) en dr Michelle Sikes (Sosiologie en Sosiale Antropologie) op areas waar vroue nog...
Stellenbosch University
Voorgraadse navorsingskripsie presteer by kongres
ʼn Oudstudent van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het reuse- sukses behaal met die voorgraadse navorsingsverhandeling wat hy as finalejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch geskryf het. Dr Iain Walker, tans...
Stellenbosch University
Research Fellow to SIGLA: Dr Math Noortmann
Math Noortmann joined the Centre for Trust, Peace and Social Relations (CTPSR) of Coventry University (CU) in November 2014 as their professor in Transnational Law and Non-State Actors.At CTPSR, he leads the Research Group on Transnational...
Stellenbosch University
Bewaringsinisiatiewe moet ook op klein diertjies fokus
Klein diertjies speel ʼn meer belangriker rol in ons lewens as wat ons dink en daarom moet ons bewaringsinisiatiewe ook op hulle fokus, skryf prof Michael Samways van die Departement Bewaringsekologie en Entomologie in ʼn artikel wat onlangs...
Stellenbosch University
Research Fellow to SIGLA: Dr Juliette Koning
Dr Juliette Koning is Reader in Organization Studies at Oxford Brookes Business School (UK). She holds a PhD in social anthropology from the University of Amsterdam, The Netherlands. Her research explores entrepreneurship, identity work...