8388 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Faculty of Medicine and Health Sciences
US skitter by 'Wetenskap-Oscars'
Die US het met drie gesogte toekennings weggestap by die jaarlikse Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32-toekennings. Prof Shahida Moosa, prof Yin-Zhe Ma en die Afdeling Innovasie en Kommersialisering is as wenners in hulle...
Stellenbosch University
Kennis van Koran lei na glorie
Muhammed Sheik, ʼn mediese student in sy vyfde jaar, is verlede jaar by die prestigeryke International Hifz Memorisation-kompetisie in Bahrein as die "Beste Koran-voordraer uit Afrika" aangewys. Sheik is genooi om aan dié internasionale...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Prof Soraya Bardien wen gesogte Vroueleierskapstoekenning
Professor Soraya Bardien is bekroon met die gesogte Vroueleierskapstoekenning van die Higher Education Resource Services South Africa (HERS-SA) in die Wetenskapkategorie. Bardien lei die enigste navorsingsgroep in Afrika suid van die Sahara...
Faculty of Medicine and Health Sciences
US stel Afrika se mees gevorderde Mediese Morfologie-leersentrum bekend
Die US het die Mediese Morfologie-leersentrum (MMLS), die grootste en tegnologies mees gevorderde fasiliteit van sy soort op die vasteland van Afrika, amptelik geopen. Die MMLS kombineer voorpunt-tegnologie met tradisionele anatomiese...
Stellenbosch University
US Woordfees boordensvol met boeke
Boekbesprekings en boeke is 'n kernbestanddeel van die US Woordfees, en vanjaar se verskeidenheid op die Skrywersprogram het iets om aan almal te "wys" – soos wat die fees se tema sê. Die boekgesprekke is voorwaar boeiend: Albert Blake en...
Stellenbosch University
Tygerberg se nuutste ‘Abe’ oorweldig deur VK-toer
Verlede jaar is die prestigeryke Abe Bailey-studiebeurs aan Nick Wayne, ʼn vyfdejaar-mediese student en voormalige voorsitter van die Tygerberg Studenteraad (TSR), toegeken. Dit gee aan uitgesoekte studente die geleentheid om die Verenigde...
Stellenbosch University
Registrasietydperk verleng tot 17 Februarie 2017
Die Registrateur van die Universiteit Stellenbosch (US) het aangekondig dat die registrasietydperk amptelik tot Vrydag 17 Februarie 2017 verleng is. Die besluit is geneem om studente by te staan wie nog nie kon registreer nie, weens 'n...
Stellenbosch University
Gerekenariseerde stelsel help bekamp bedreigings op see
Kuslande in Afrika kry toenemend met talle bedreigings op see soos seerowery, onwettige visvangpraktyke en die besoedeling van seelewe te doen. En hulle het nie altyd die kapasiteit en vermoë om hierdie gevare vroeg raak te sien en hul...
Stellenbosch University
IPSA wenners van die Verpakkingskursus 2016
The Science of Food Packaging The annual IPSA student Gold Pack awards evening was held in December 2016 at D'Aria Wine Estate Durbanville. SAAFoST, (the South African Association for Food Science & Technology), sponsored IPSA's Food...
Stellenbosch University
SUNSEP in die Noord-Kaap met onderwyserklinieke
Die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) het vanaf 3-5 Februarie ondersteuningsklinieke aan sowat 300 Graad 12 en beginner Graad 12-onderwysers in Lewenswetenskappe, Wiskunde en Fisiese Wetenskappe in die Noord-Kaap...