Departement vir Gesondheidsberoepe-Onderwys (DGBO)
Die Departement vir Gesondheidsberoepe-Onderwys (DGBO) het oor die jare ontwikkel in ’n voorloper wat uitnemendheid in hierdie vakgebied bevorder. Ons werk saam met akademici regoor die fakulteit om die wetenskap van onderrig en leer binne...
Departement Grondkunde Verhandelings
Statuut van die Universiteit Stellenbosch
Statuut van die Universiteit Stellenbosch
Mediese Mikrobiologie
Die Afdeling Mediese Mikrobiologie en Immunologie werk in noue samewerking met die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens (NHLS) (www.nhls.ac.za). Ons span bestaan uit patoloë, mediese wetenskaplikes, spesialisstudente (MMed-studente)...
Verloskunde en Ginekologie
Die Departement Verloskunde en Ginekologie aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe speel ’n toonaangewende rol in vrouegesondheid. Hier werk spesialiste in moeder- en fetale medisyne, voortplantingsgesondheid en...
Finansies
Ons Finansies-afdeling sorg dat die Universiteit se geldsake op ’n verantwoordelike manier bestuur word. Ons span werk hard om seker te maak hulpbronne word goed beplan, doeltreffend aangewend en deursigtig hanteer.