Sentrum vir Onderrig en Leer
Die Sentrum vir Onderrig en Leer by US ondersteun akademiese ontwikkeling, innovasie en uitnemendheid in onderrig-leer-assessering.
Voldoen aan kopieregvereistes
Kopiereg beskerm die regte van skrywers, uitvoerende kunstenaars, vervaardigers en uitsaaiers, en dra by tot ’n land se volhoubare ontwikkelingsdoelwitte.
Division of Haematology
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Integer a ipsum vitae urna varius egestas. Integer in eros molestie, ultricies arcu ac, cursus quam. Pellentesque in nulla in nisi dictum interdum. Vivamus non arcu tincidunt, congue...
Afrikaanse Neurowetenskap, Neuroetiek en Samelewing Kortkursus
In vennootskap met die Dana-stigting in die Verenigde State bied die Departement Psigiatrie aan die Universiteit Stellenbosch 'n gemengde kortkursus in neurowetenskap, neuro-etiek en samelewing aan vir Suid-Afrikaanse meestersgraadstudente...
Nuwe boeke
Die Universiteit Stellenbosch Biblioteek bied 'n saamgestelde lys van nuwe, onlangs verkrygde gedrukte- en elektroniese boeke, gewoonlik maandeliks opgedateer. Hierdie lyste sluit verkrygings van verskeie dissiplines in, naamlik regte...